Comments

  1. Knersus

    DMDad… ek het amper gedink jy’s ‘n rassis maar toe besef ek jy’s eintlik net fokken skerp vandag…. anyway… die ongeluk het naby Klerksdorp gebeur? Dalk was die drywers meer besig om vir ‘n zef matt-black Opel te kyk as om te kyk waar hulle ry!

  2. Dirk Diggler Diktros

    Ha-ha vir die skerp inset Knersus.  Die bus kon duits ook gewese het want skool in duits word so geklank in fonetiese tegniek.  Wie weet, dalk het die joernalistiek dalk iets wel reg.  Ek hoop die kont in die SUV word van moord, of tenminste strafbare manslag aangekla dat hy die res van sy dae getronknaai kan word, sonner KY-jellie, vaseline of enige ander lubrikant.  DDD

  3. Dirk Diggler Diktros

    Eks jammer, maar ek weer, vind dit baie kontemporer, van toepassing en dus n moet om hierdie tipe artikel op WKJ te plaas.  Ek respekteer vrye wil wel ook.  Jy is vry om te dink, doen en TE LEES wat jy wil en wel te saag wie en wat jy wil.  As jy huilerig raak oor wat jy lees en n gemoedsbekakking voel roep, is dit maar jou saak want weereens was dit jou keuse…  Kyk gerus n bietjie 7de Laan tot beterskap intree.  Sterkte vorentoe! , DDD

  4. Prof. Bokdrol

    Nee fokkit Pistol; sit bietjie effort in asseblief – of het jou papegaai oor jou skouer afgekyk hoe om elke keer "lame" te tik as jy wegkyk?

Gooi Comment