Score ‘n “King of The Braai” hamper met Braaiboy

In Kompetisie deur griffin15 Eiertjies

Score 'n "King of The Braai" hamper ter waarde vqan net onder R500 met Braaiboy braaiboy 1

Braaiboy en Netflorist het vir ons 'n hamper gegee om op Watkykjy weg te gee. Jy het tot Vrydag 10 Junie kans (tot net voor ons duik) om in te skryf. Al wat jy moet doen is om vir ons jou zefste braaifoto in te stuur. Iets wat jy of jou tjommies self afgeneem het, nie kak wat jy op Google soek nie.

Hier is meer info oor die hamper wat jy kan wen:

"The name of the hamper is “king of the braai” and it includes A braai apron, bottle opener, glove, hand towel, a temperature fork & a Peroni beer. And the apron can also be personalised with the recipient’s name. the value is R474 including delivery."

Connect met Braaiboy op die interwebs:

http://www.twitter.com/braaiboy
http://www.facebook.com/braaiboy.fans

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore ‘n “King of The Braai” hamper met Braaiboy

Comments

  1. Anthrax

    Hoekom is die add in Engels? Souties weet mos nie hoe om te braai nie?!

  2. Author
    griffin

    Het jy gesukkel om dit verstaan?

  3. Laaitie

    So die kerel braai elk vokken dag……..hy spandeer seker baie op kole, blitz, brannas ens.
    Tjekit, wat van Naaiboy, elke dag n pomp klink vir my beter.

  4. Knersus

    “….. value is R474 including delivery.” Wat is die value as iemand oorsee wen? Dis poes duur om goed oorsee te pos…

  5. Author
    griffin

    Dit reen te veel in die UK, so niemand braai nie. Moenie worry nie, dis net vir locals.

  6. BraaiBoy

    @ADSL: haha, thx… not so secret anymore though 🙂
    @Anthrax: Jong, jy sal verbaas wees wat party souties kan doen.
    @Laaitie: Ja, ek braai elke dag al vir 2+jaar … NaaiBoy: Maar ek dog dis dan normaal om elke dag te naai? Doen almal dit dan nie alreeds nie?

  7. Laaitie

    @ Braaiboy, well done as jy elke dag spyker ook………in n perfekte wereld moet almal braai en naai elke dag. of ewen beter, terwyl jy braai moet jy naai…….wie se ons mans kan nie multitask nie?

  8. Pingback: Interesting Tweople: @BraaiBoy

Gooi Comment