SABC verder oppad toilet toe

In kak nuus deur griffin32 Eiertjies

Sommer deur 2 mense in een dag ingestuur…

SABC fokop

IMAG0007

IMAG0008

Deel met jou tjommies!

    griffinSABC verder oppad toilet toe

    Comments

    1. Author
      griffin

      Jy hang te veel in KFC uit. Dis hoekom jy so dink.

    2. MalHaas

      en dit is mos hoekom ons ons F@#$%^ Tv licence moet betaal, so dat die dom fo@#$ers by SABC lekker spell foute kan maak!! dit pis my af!!

    3. Doosdief de Lange

      Pansegrou is reg, RESTAURANT is Engels, RESTOURANT is Afrikaans!!!
      Dom drol…… 

    4. Warmwaterbrak

      Dit gaan nie oor die spelling nie.  Dit gaan daaroor dat die screen baie duidelik 'n blou tinge het, en dit ook baie duidelik nie 'n bloufilm is nie.  Dis hoekom almal so befok is.

    5. Evert

      Dink 'restourantbestuurder' of 'restaurantbestuurder' is 2 woorde.

    6. Prof. Bokdrol

      Nevermaaind Afferkaanse spelling, een ding wat ek nog erger as Mxit-speak ("mut biki" en al daai soortgelyke tos) verafsku is hierdie fokken onnoselike "fonestiese" Engels wat die SABC/SAUK so lief voor is: Fo Sho en Faya en Playa en al die ander sulke breindood kak wat deesdae die rondte doen – een van die dae kommunikeer ons weer met ooga-booga taal soos fokken grotbewoners…

    7. Prof. Bokdrol

      "Restaurant" en "restourant" is wisselvorme, dus is albei reg – maar "restourant" is ook 'n argaïsme d.w.s. net mense soos Riaan Pruikwagen en die ander fossiele by die fokken SAUK (Suip-Afferkaanse Uitnaai Komposstasie) gebruik dit nog.

    8. Warmwaterbrak

      @ Evert:  Dis die een ding van Afrikaanse mense wat my hoppende befok maak.  In Afrikaans kry ons samestellings:  Kapaterwater, verkiesingskak, ens.  Dis alles EEN woord.  Maklike donkiebruggie:  "Een begrip, een woord".

      Ek blameer jou glad nie.  Ek blameer jou graad een juffrou.  En ook nie net joune nie, maar 90% van alle ander ook.

    9. Prtoskrog

      Wat ek wil weet is : wat die f0k PVR mense op SABC??!?

    10. moertoe

      Ek moet 'n TV aanskaf want duidelik mis ek uit op hope vermaak. Wat die restourant (hallo Riaan) oftewel die restaurant betref, lyk dit of arme Eunice nou 'n restorasiebestuurder gaan word. Haar droom eetplekkie het die gees gegee in 'n moerse wind van soorte. Let the Cape Doctor fix it for you!

    11. Evert

      @Warmwaterbrak. Het gese 'dink', so ek was nie seker nie. Nie graad een nie, in daai dae was dit Standerd 1.

    12. Dirk Diggler Diktros

      Piele.  Fo-sho.  Prof, alle eer, ek wil nie eers meer kots of spuitie oor die Mixit poespas mengelmoes inkennige woordkibbelary nie.  Aan almal, Statistiese feit:  In 1985 het die gemiddelde matriekleerder n woordeskat van ongeveer 7000 woorde gehad.  Statistiese feit:  In 2005 het die gemiddelde matriekleerder n gemmidelde woordeskat van 500 woorde gehad.  Ek sien n nuwe hemel kom.  Afrikaans was n honderd jaar gelede presies waar MiXit en SMS korttong nou is.  Dis nessessitasie dat die lingua franca tret moet hou by tegnologie anders as mens sulke kak lang woordkibbelary moet besit om the probeer pretesiuese Afrikaanse te besig om die buurvrou the beindruk vir n mangeltrillingopusgrandus gaan jy een van die dae net met jouself kommunikeer en dis nie meer kom-in-haar-kaas-nie maar AMOS* se beweging gemoedelik verpligtend join.  Kortweg, feel the SMS shit, its here to stay. SMS of naai jouself. Pas in of fokoff – dit is die wrang realiteit vir almal.  Dis amper so erg soos Malema se kak.  DDD  P.S. O ja, van statistiek gepraat, 50% van statistiek het bewys dat 50% van statistiek 50% van die tyd 50% akkuraat is.  So ontwyk n gemoedsbekakking en huilirigheid, praat Afrikaans of Latyn of hou jou bek.  Once.  DDD

    13. Prof. Bokdrol

      OK DDD, my Latyn is redelik verroes maar net vir jou doen ek dit met plesier:
      "Populus retardum coitusii de SABC collectivum vaginalii illiterati est."
      "Die onnosel fokkers by die SABC is 'n klomp ongeletterde konte."

    14. AMOS*

      Het iemand my by my naam geroep? 
      Ek was net gou besig om my pienk Dart Vader-helm met my linkherhand te poets tot hy glinster in die lig van my badkamerbuislig. (Dis 'n bevredigende takie).
      Aangesien die geleentheid hom dan nou voordoen, wil ek dan ook hiermee my uiterste dissatisfaksie uitspreek teenoor diegene wat praat en tik soos 'n twaaljarige MXit-tiener met spuwende hormone, puisies en kaas- of vissmeergeurige genitalieë. Sal jy tik soos 'n domfokker (een begrip, een woord), sal jy geag word as 'n domfokker.
      Nie almal kan spel en tik/skryf nie, maar maak assefokkenblief tog net 'n fokken effort om jou eie woordkots weer te lees en reg te maak. Dis die regte ding om te doen.
      Dis al.
      AMOS*
      *Assosiasie vir Masturbasie as Olimpiese Sport
      Kapituit tot hy spuit.

    15. Dirk Diggler Diktros

      Prof, dankie, dis vir my soos riempluk in (onner) die hart, AMOS* van die onderwerp gepraat, ek het niks disrespekvol bedoel nie en is self ADD, disleksies.  (Niks vuil gedagtes aan lek haar hier lek haar daar julle ander skurwe moere – maar n man doen sy plig om dankie te se – dis n ander onderwerp.).   Geil stem ek met jou saam en sal wel n fabelagtige poging aanwend om my diktasie te bek(h)eer om swakkigheid in die bek te ruk.   Geliewe my die geleentheid om met my gunsteling A"freak"aanse gedig af te sluit: 
      DIE SPINNEKOP SIT OP DIE WAL

      EN DIS AL.

      -AD Keet – of een of ander groot gees.
      (Want hoe minder die wrywing, hoe verder kom jy.) DDD

    16. pop

      Kyk seker nie genoeg SABC 1 nie. Ek kan not a moer die fout in fototjie een sien nie.

    17. Dirk Diggler Diktros

      pop, ek dink die korrekte naam van die program was "Gone in 60 seconds" en nie "Game in sixty seconds" nie.  Dit was n fliek met Nic Cage en Angelina Jolie en witwarm karre.  Ek het die benaming nou in die program opgekyk.  Miskien kan die SABC n programboekie aanskaf voor hul teledata probeer doen..
      .  DDD
       

    18. Prof. Bokdrol

      Sal iemand asse-fokken-blief vir Pop uithelp, ek begin al selfbewus voel daarvan om 'n pedantiese poes te wees vandag (leidraad vir jou, Pop: een of anner moooovie van karre wat vinnig gesteel word?) Fokkit, my koppie draai in elk geval nou al van my selfsaamgefokteverkouemedisynetonikummengsel (reg so, Warmwaterbrak?) genaamd B5 – BioPlus, Bier, Brannewyn, 'Bersie en Bedrus…

    19. AMOS*

      @ Die Professor:
       
      Orgasme (deur draatie of andersins) maak jou neus oop. Gebruik die inligting en rapporteer terug asseblief.
       
      AMOS*
      bla-bla

    20. Harige Hendrik

      Fok die 'restourant' spelling – wiedefok noem hulle kind "Eunice"?
      die volk is só in die kak.

    21. pop

      Thanks DDD, dit verduidelik dit….dis 'n Nic Cage movie. Ek probeer hulle gewoontlik mis. 

    22. Smee

      @Prof… "foneStiese Engels"? Ek vra maar net… Ek het jou lanklaas oor die kole gehaal.

    23. Prof. Bokdrol

      Smee daar bust jy my nou! Nee dis `n fokop van my – laptop se kakkerige keys. Maar ek is bly jy is darem nog hier rond om my op my tone te hou…

    24. kakhuis

       
       
       
       
       
       
      vv
       
      W,,@wadi prof eintlikwou seg is fonetitiete se english

    25. kakhuis

      wat die prof eintlik wil se is foontiete se english 

    26. Dirk Diggler Diktros

      Pop, ek hoor jou duidelik.  Dis tussen Nic Cage en "Tigerblood" Charlie Sheen wie die grootste mal kussingbyter on Holywood is.  Nic Cage is voor, net omdar sy neus langer is.  Hoekom is sy neus langer?  Om beter snoetspoed te snarf my kind…  MAAR  Helaas, gee die hond wind – soos my oom Gawie altyd gese het as hy nog mooi oulik gesuip was, n paar kappe voor hy n nuwe dimense begin gee het aan konsepte soos familie/miderjarige-naai en geweld-aan-huis.  Oom Gaafstes het altyd gese, "gee die hond wind – hy gaan nou die fokker se spoor vind…" trots op sy enigste rymelary.  In die geval – "gee vir Charlie sheen net wind, hy is besig met n ma-se comback en "flare" tril daai neusvleus al soos n erdvark s'n, dan is hy terug in eerste plek!"  Vat hom flaffie.
      @kakhuis – baie skerp my blaar!    @Prof Bokdrol,  ek is n ywerige protege en moet vra:"Het jy dalk al kans gehad om Selfbevrediging / of ander wat n draadtie gee, se raad te volg vir n blokkering van die neus.?"  Al wat ek uit persoonlike ondervinding kan se is dat ek n goose gehad het wat n man so kon oraal, oral bevredig en op die nippertjie van fyndraai hou – vir wat na ure gevoel het man – dat ek gevoel het ek is millisekondes weg van "kom deur my eie neusgate" van pure gesonde wellus.  DDD

    Gooi Comment