Comments

  1. tim

    That looks like the thing on Lemmy (from Motorhead's) face. 

    Only uglier.

  2. Manus

    Hoekom moet almal daai fokker se gevreet orals ophe. Ons lees die site om te lag en nie in ons broeke te kak as mens die doos se gevreet sien oral op die sites nie

  3. Joster

     
    @Manus, relax ou. Dis deel van politiek. Watkykjy het al die Rapport en die Son gemaak, 'n hele paar keer. Die site is nie bang om openlik teen Malema te staan nie. Al is dit in n spottende wyse soos om sy gesig op toilet papier te print. Dit is sodat aggressive, incompetent brase soos jy dit ook kan verstaan.  

  4. Jags Jannie

    Sal darem like om daai poesneus-puisie verewig uit te druk……………

  5. Louwhan

    Dink `n foto van `n boud sou meer gepas gewees het daai pitsweer op.

  6. Dirk Diggler Diktros

    Louwhan – ditsem my gabba.  Almal, ek is so gatvol vir Malema insette.  Stem enige iemand saam?  Hierdie is seker die vierde of derde een in n paar maande.  As ek die belanstelling gehad het sou ek al my vorige postings gaan copy en paste het on hierdie bladsy.  Maar ek het nie.  Maar, ja, ek hoop dit begin weer n rindte goedkoop snert tussen n klomp poese vir sowat 162 comments soos die houtwerk inset.  Dalk raak nit pret.  Dalk nie.  Statistiek is dit 50/50 maar julle weet wat hulle se van statistiek….DDD

  7. kakhuis

    kdhys soos n stuk kanker wat net aanhou versprei 

Gooi Comment