ROFLnjamau – Wa’ my koene?

Welkom by Watkykjy se tweede uitgawe van ROFLnjamau.

Vir die wat daarin sou belangstel om hierdie outjies as posters aan te skaf vir jou bar, jou awesome werk se studio, jou pastorie se studeerkamer of die agterkant van jou kakhuiks se deur: Ons gaan van elke comic strip 'n limited hoeveelhied lekker groot volkleur posters print. Die eerste poster is reeds adapt en geprint op A1 posters, full colour, semi-fokken-gloss en dit lyk allesbehalwe kak.

Dit is hier beskikbaar.

Ons print net 20 van elke design, so dis heavy limited. Dis hoe ons die goose wat dit vir ons illustrate probeer betaal vir haar harde werk want niemand werk verniet nie. Vier van die prints word reeds uitgehou vir tjommies. Ons gee ook een weg in 'n kompetisie binnekort. As jou Wiskunde jou nie fail nie, sal jy dus weet dat daar 15 oor is.

Om meer van Danae se werk uit te check, kan julle indrop by haar website. Daar is iets nuut elke week. Julle kan haar ook op Twitter volg.

wa my koene

Deel met jou tjommies!
Gefile in komix and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

16 Comments

  1. Lielakie
    Posted June 3, 2011 at 9:47 am | Permalink

    MOER snaaks! Net een ding, laat net die fokken goed proeflees voor julle dit print. x

  2. griffin
    Posted June 3, 2011 at 9:49 am | Permalink

    Wys my die fout en ons maak reg. Die goose is Engels en slaap 20min per aand.

  3. AMOS*
    Posted June 3, 2011 at 9:54 am | Permalink

    Hierdie girl is goed, en moersnaaks op Twitter. Ek vermoed sy is die tipe wat gewoonlik vir my sou sê: "Fokof, loser". Ek hou reeds van haar.


    *Assosiasie vir Masturbasie as Olimpiese Sport
    Niks is beter as seks; draatie is beter as niks, dus is draatie beter as seks.

  4. Steve-O
    Posted June 3, 2011 at 10:30 am | Permalink

    Dis befok! Ek scheme net gumboots verdien meer! Jy gan die enigste een wees wat nie met natsokkies by die huis gan an kom asit reen nie. Gummies is kief piele! En griff, by die plakkies stuk lyk dit of sy bitji hakkel, ek is ek is… se net… 

  5. griffin
    Posted June 3, 2011 at 10:34 am | Permalink

    Ja shame, sy was fokken moeg. Sy gaan dit nou regmaak.

  6. Posted June 3, 2011 at 10:36 am | Permalink

    Fuck what this says, gimme HEELS any day fucking of the week.

  7. pop
    Posted June 3, 2011 at 11:44 am | Permalink

    Kief.
    Gladiator sandals = Goliat tekkies, en as iemand plakkies dra skiem ek al winkel op hul dorp is Pepas (en natuurlik 'n bottle store). 

  8. Allan Boesak
    Posted June 3, 2011 at 12:19 pm | Permalink

    Griif , waas die Safetyboots? , 0 vir style 
    0 vir gemak 
    10 vir ek gaan jou in jou poes skop as  jy wil kak maak !
    Dan gaan jy sak MR !

  9. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 3, 2011 at 12:23 pm | Permalink

    Baie skerp.  Fokken legend – tot die naam, Engels en Sotho – "Roll on the floor lauging, JOU MA/MOER".  Fokof en vrek TaalNazi's, enigste fout is "hoeveelheid" wat verkeerd gespel is.  NJAMAU!!  DDD

  10. Thysmetys
    Posted June 3, 2011 at 1:10 pm | Permalink

    @ Allan Boesak…my nou in my moer gelag! !! ek het n paar Doc Martens gehad op HOER skool…dit was kak jags gewees!
    Thanks Griff

  11. Steve-O
    Posted June 3, 2011 at 2:26 pm | Permalink

    waar is die beste skoene wat nog ooit gemaak is? kaal fokken voete! 100 vir gemak, 100 vir streetcred, fokol vir styl en sex appeal, mar jy loop met die fokken goed, jy naai nie daarmee nie…

  12. Willem Wikkelspies
    Posted June 3, 2011 at 4:11 pm | Permalink

    Ek reken julle moet safety shoes of steel tips by sit. Jy kry gewoonlik daai kultier rondom myn dorpe. Die ous met hanne soos grawe wat so by die bar sit en brannas drink, on the rocks.
    "..soen haar wa dit stink, vat haar witbank toe.."

  13. Posted June 3, 2011 at 4:53 pm | Permalink

    Daar is geen moederfokken Pumas innie huisie. Wat de Fok?

  14. Prof. Bokdrol
    Posted June 3, 2011 at 5:50 pm | Permalink

    Dank fok daar staan niks van sorry ou konte wat hierdie tyd van 'n piskoue Vrydag met 'n dubbel brannas op ys voor die PC sit met skaapvel-slippers nie…

  15. Allan Boesak
    Posted June 3, 2011 at 8:08 pm | Permalink

    Thysmetys , ja daai ouens op skool met die Docs het my altyd wou moer , maar frankly was ek net tegerook , om n fok omtegee , by the way , ek het met my plakkies geroll , hippie styles …

  16. Posted June 3, 2011 at 8:24 pm | Permalink

    Danae, well done. Hierdie illustrasies is puik.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>