Planking by Park Acoustics

In Spec-takel deur griffin21 Eiertjies

Lekker plankers. "As useless as everything else you do". Ons het ook gedink planking is lame, toe is daar n kamera,n doos wyn, Park Acoustics en die Afrikaner trots.
 
Merike
 
11
 
16
 
26
 
29
 
IMG_5701
 
valiant plank

griffinPlanking by Park Acoustics

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Absoluut totaal en verruklik formidaabel Afrikaans.  Rek jou plank of hou jou bek!! DDD

  2. Joster

    Sien julle dit ook? Iemand het n groot rooi pyl in Valiant se gat gedruk.

  3. Prof. Bokdrol

    Bwahaha, Joster, skerp – wens ek het met daardie een uitgekom.

  4. parkivarki

    Die ou met sy morning glory voel in die granite beeldjie lyk hoe nou of hy lekkerder kry though.

  5. Johannes

    Vervelig, klonterig, afgewater, en louwarm.
    wkj raak boring.
    Zzzzzzzz

  6. Prof. Bokdrol

    Johannes, dis seker maar omdat ons almal in fokken spanning wag vir jou om ons te red met kaksnaakse bydraes soos daardie…

  7. Verbaas

    Kyk net die pragtige prentjies van pretoria – dank vader ek hoef nie daar te woon nie. Die patetiese poging laat my wonder oor die toekoms van die nasie. Ons bly maar plat op die aarde net soos die ou met die pyl in die gat.  Waarom nou nie tot bo in die monument klim en 'n foto vanaf 'n balkon neem nie, dalk kan 'n waaghals nog op die rand le.
     

  8. Allan Boesak

    Planking MOET , wees , want daar gee tekens van n kakhuis vol lee Bottels nie ?

  9. poesdom

    Ek gaan 'n nuwe ding begin, mens noem dit axing, want jys 'n dom, lame poes nou kap ek jou in die middel deur.

  10. Lindy

    Planking is vir mense (of idiots) wat nie weet wat om met hulself aan te vang nie. STUPID, RIDICULIS, FUCKED UP. Fok weet ek het nou al als gesien. Ek sit eerder op die spoorlyn met my finger in my neusgate.

  11. Nie 'n boring drol

    @poesdom, daai bestaan klaar, mens noem dit moord…
    @Lindy, ons wens ook jy gaan sit op 'n treinspoor…

    Van wanneer af is mense wat Watkykjy lees so narrow minded, ffs, planking is 'n grap… soos photo bombing… suip een aand so bietjie en try dit….

  12. Prof. Bokdrol

    Sal almal net Lindy se vokken fingers uitlos asseblief.

  13. Allan Boesak

    Lindy jou comments doen dinge aan my ….. 

  14. Ghandi

    watkykjy moet 'n planking kompetiesie hou!!!
    Dink net aan al die shit wat die mal fokkers op die website mee sal uitkom!
    hours of entertainment!
     

  15. Smee

    @Lindy ek is bly jy het al als gesien. Daar is nog moer baie dinge wat ek wil sien….

  16. Willie

    @Lindy, jou spelling is RIDICULOUS!!!  En jou insette is onnodig.

  17. SlaanMyMetnPlank

    @Griffin; bleddie naaaaice!
    @Lindy; Dis meer pret om te plank op die spoorlyn as om net daar te sit met jou vingers in jou neus.  Probeer dit gerus.  Probeer dit sommer met 'n woordeboek onder jou gesig wyl jy vir die trein lê en wag.
    Planking gaan daaroor om iets te neem wat enige persoon kan doen, en dan kreatief daarmee te raak.  So doende word mense bietjie opgebeur wanneer ander met afkrakende, snert kommentaar soos jy vorendag kom.  

Gooi Comment