Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: June 2011
Die kiefste KTM in Suid Afrika
'n Bra met die naam van Jacques het gevra of ons hom nie bietjie kan help om sy KTM bike waarmee hy enduro tipe races jaag meer next level te maak nie. Toe gee Griff en Blink Stefanus vir die man so bietjie zak om sy bike te pimp.
Koop vir die ou 'n bier as [...]
Gefile in Spec-takel 29 Comments
King of The Braai – wenner
Braaiboy het sy mind opgemaak en vir ons die voglende gestuur:
Ek dink die dudes in die “geel golf” foto moet wen.
Waar om te begin? Hierdie een is vol zef:
- 'n opgepimpde golf – ek's seker die sound en wiele is meer as die res van die kar werd
- scooter, want niks kry die chicks [...]
Gefile in kompetisie 18 Comments
Freestyle canoe. Respekteer!
Sorry, ons was gister fokken besig met top secret goed. Kyk solank na hierdie radical kak.
Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos 28 Comments





‘n Lock-up & go spesiaal vir Suid Afrika