Monthly Archives: June 2011

Juffrouw, waarom is uw Poes zo Blauw?

Dis Maandag en ons gee vir julle huiswerk om te doen. Ja, ons weet dis fokken goor van ons, maar jy moet hierdie liedjie leer voor dit naweek is. Daarna moet jy dit vir jou tjommies ook leer want hierdie gaan van nou af die nuwe dronkgat anthem raak in pubs oor naweke in Suid [...]
Gefile in Fokken main videos, Kief musiek | 10 Comments

So paar kak grappe…

Die onnie vra vir die aardrykskunde-klas: "Watter deel van die son is die warmste?" Jannie antwoord dadelik: "Bladsy 3, juffrou!" ‘n Ou gaan pis by die krip in ‘n winkelsentum. Hy check so slap links en sien ‘n besondere klein mannetjie wat ook besig is om tjoep te swaai.  Die outjie het egter ‘n enorme peester aan [...]
Gefile in Grapgat | 2 Comments

En toe kak die Blou Bulle…

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 16 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 11 Comments