Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: June 2011
Opel Firebird. ‘n Heavy kak Noordwes DIY job.
Ons vermoed dat hierdie kar reeds op Watkykjy ge-feature het waar dit wolwiele was. Elke paar maande ondergaan die stuk stront 'n metamorfose. Kom ons hoop dat wanneer ons hom weer sien, dat dit 'n compressed blok scrap metal is…
(shot, Charl)
Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef 33 Comments
Zef Brakpan tennis
Brakpan tennis op sy beste. Die Brakpan finals. In Brakpan, natuurlik. Ons vat hom hier in die finals by die derde game. Bitch Slap Broodryk en Kontklap Kruger sê mekaar die titaniese stryd aan. Klink of Riaan Cruywagen ook op die pawiljoen was en homself geniet het.
Dis eintlik net 'n klomp kak, om die waarheid [...]
Gefile in Fokken zef videos 19 Comments
So you fink you can rap? Kompetisie begin nou. Go!
Ons het julle so rukkie terug getune dat ons 'n kompetisie gaan launch waar jy moet rap oor 'n beat wat ons aanmekaar geslaan het. Daai kompetisie begin vandag en jy kan poescool pryse wen.
Jy het tyd tot en met Vrydag 22 Julie 13:00 om jou song in te stuur. Soos ons entries inkry, sal [...]
Gefile in kompetisie, zefshop 15 Comments





‘n Baie stylvolle Ford Cortina