Monthly Archives: June 2011

Toti se Spar fok met jou kop

Hi griff, Die shoppers het heel confused gelyk. Spar naby Toti die naweek. Sidney Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 10 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Onthou om in te skryf vir daai kompetisie waar jy meer as R2500 se stuff kan wen. Raait, nou kan jy maar duik. Speel die fokken tune kliphard en duik: DuikDuikDuik 'n Bieber bonus gevolg deur 'n Rebecca Black rip-off: Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 12 Comments

Shool for dummies

Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | Tagged | 7 Comments

Vrees Fokol – Hoofstuk 4: ‘n Afrikaanse ongeluk

"Vrees Fokol" is Watkykjy se nuwe weeklikse interweb vervolgverhaal, geskryf deur Vent Venter – ‘n Epiese soeke na die hart van die Suid-Afrikaanse droom, waarskynlik ten koste van die lewer en longe van die Suid-Afrikaanse droom.. Alle persone in die roman se name is verander om hul identiteite te beskerm. Dit het egter ietwat kak geklink, [...]
Gefile in Snotstories | 1 Comment