Monthly Archives: June 2011

Die Watkykjy Masipa Benz

Ons het geen idee wie hierdie bra is nie, maar ons het nou al twee Watkykertjies gekry wat die kar op twee verskillende plekke afgeneem het. Miskien kan die eienaar van die waBenzie vir ons 'n foto stuur waar hy in sy Veldfokus hemp en Crocs langs die kar pose. Dan kan ons vir hom [...]
Gefile in Spec-takel | 9 Comments

Heito potato!

In die 80's en 90s' het mens so nou en dan afgekom op een of ander oom in Leandra met 'n boerpampoen op 'n kruiwa in die Landbouweekblad of een of ander marabs in Vereening in die Vaalweekblad wat pronk langs 'n solitaire mielie wat 2.5 meter lank uitgegroei het. Uit die huis se gutter. Daar [...]
Gefile in Spec-takel | 7 Comments

Die Vegas show ft aKing

Griff, Lanklaas vir jou van die goetertjies gestuur wat ons in die Kaap aanvang. Ons't so outjie gekry, Rufio Vegas wat so bietjie van 'n sosiale vlinder is met 'n kroniese drank probleem. Ons hom beginte rondvolg met 'n kamera en toe vier episodes gemaak van wat nou bekend staan as die Vegas Show. Sallit laaik as jy [...]
Gefile in Fokken main videos | 6 Comments

Die Blues gaan hulleself opfok

Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | Tagged | 6 Comments