Monthly Archives: June 2011

Hou op rook – die 1980 approach. In 2011.

Jirre mense, plaas eerder foto's van longe vol teer wat ontplof of mense met gate in hulle kele. Hoewel "ironie" hier ingespan word met 'n baie slap tension is dit half lost op ons. Die lelike skakerings van groen en die Bernina klerepatroon cover foto maak ons wel bang. 5 punte daar. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 21 Comments