Opel Firebird. ‘n Heavy kak Noordwes DIY job.

In Spec-takel deur griffin

 

Ons vermoed dat hierdie kar reeds op Watkykjy ge-feature het waar dit wolwiele was. Elke paar maande ondergaan die stuk stront ‘n metamorfose. Kom ons hoop dat wanneer ons hom weer sien, dat dit ‘n compressed blok scrap metal is…

 

opel firebird 2

opel firebird

(shot, Charl)

Hierdie post is 241 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,613,258 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOpel Firebird. ‘n Heavy kak Noordwes DIY job.