Ooh-ooh-aah-aah saxy aais!

In Spec-takel deur griffin16 Eiertjies

Hi Griff,

Check die wenner, daars tot ‘n moerse speaker om sy cherrie se ore te troos met “OOOH OOH AAH AAH saxy eyes”

Albert

fokken fox1

fokken fox2

fokken fox3

Deel met jou tjommies!

    griffinOoh-ooh-aah-aah saxy aais!

    Comments

    1. Jagter

      Ha Ha Ha!
      Die arme fokken doos. Vir al die geld wat die nar op XR6essories spandeer het kon hy netsowel 'n kar gekoop het wat nie 'n stuk kak is nie.
       

    2. Jags Jannie

      Kan net in papsak "perel-bly-le" valley wees! Eish!

    3. A Daft Scots Lass

      Watch out for the Plonker using sign language coz with a fucking speaker that size in yer car you're bound to have lost your hearing…

    4. Laaitie

      Ek verbeel my hierdie bra is meer n Scatman John fan, pa po pe, pa papidi, pa pa pa po….welcome to Scatmans world

    5. Allan Boesak

      @ Laaitie ha ha ha , dis my number daai , I AM the SCAT MAN !
       
      gelukkig het die bra geld gespaar toe hy moes bucket seats koop , want daai speakerbox dink ek vat die passesiers seat ook , meedles to say , hy het seker DUK sound !

    6. Jagter

      Re DUK sound: Ek skeam dis nogal waarskynlik dat daai moerse speaker die agterste bumber af vibreer het.  
      Of die bumber is dalk ingestuur vir 'n custom fibreglass en spray job om die kar nog bietjie meer op te zef.

    7. psycho_child

      Ek skeem di bra het sy sound meer lief as sy vrou… As hy een het by gese… En di vraag is… Hoekom is net di agter vensters getint? Seker om sy Vrou se lelike gevreet weg te steek… Of hy moes die voorste tint en agterste bumper gaan pand het vir meer bokka om daai “laptop” speaker aan te skaf… En met sy mix tape van scatman en saxy aais is die treffer “I’m a barbie girl” ook op di tape… Die vok-wagen laat Randfontein goed lyk…

    8. Prof. Bokdrol

      Daai speakers is nodig sodat die musiek die geraas van die gefokte tappets kan uitdoof – nee man, nie die tappets op die agtersitplek nie, die tappets onder die bonnet.

    9. Willem Wikkelspies

      Ek skeem weer daai speakers is strategies so gesit met die getinte vensters sodat dit in 'n stoot karretjie verander as die liggies af is. Die bra het nie vernuut sulke bree tekkies op nie. Dis on mooi vas te staan as dinge bietjie rof gaan met die shocks.
      Ek wil net graag weet waarvoor die beasting arial op die voorste linker modderskerm? Is dit nou as hy dalk pppppp pokerface wil hoor?

    10. cockteazer

      Hahahahaha…classic comments!!!  Ek persoonlik dink hy het al daai fokken geld gemors op 'n mount verest speaker sodat hy die bass moer hard kan sit en dan kan hy bounce tot waar hy wil wees! dan hoef hy nie petrol in te gooi nie, aangesien ons almal een van die dae sal moet bounce van A tot B met die pryse wat so styg…begin solank daai speakers aanskaf ouens…i'ts gonna be a bumpy ride!!! (letterlik)

    11. psycho_child

      Ok maats, so ons het al bevestig dat di blaar “saxy aais”, “scatman”, “barbie girl” en “poke her face” op sy tape deck spin… So watse ander songs is op “side B” van sy mix tape? Dalk “eye of the tiger”. Of “let’s twist again”. Of dalk het hy nog n original NOW 05 tape

    12. Dirk Diggler Diktros

      Almal, ek is maar altyd buite die doos.  Soos AMOS kan bevestig, agteros KOM ook in die kraal (oximoron, maar as n os kon kom, sou hy..).  Terug by die onderwerk, dit gaan, as dit by pussywagon's kom oor drie dinge, on enige volgorde: 1) Dop – Kan jy dop en drink sonder om jou duur drank te mors?  2)Doos – Kan jy n trilsmul geniet terwyl jy ry ?  Of saag?  Of self tos as dit moet vir AMOS-lede? 3)  Draks.  Kan jy snoetspoed neem soos jou kar se spoed toeneem ?  Hierdie drie D's is waaroor die lewe gaan, en as jy dit nie met gemak kan dienooreenkomstig doen in jou "cabbie" nie, kry een waarin jy kan.  Die res is bysaak….DDD

    13. Laaitie

      @ psycho_child. Side b van sy tapedeck is om die girls te pull….so songs soos Backstreet boys – Quit playing games with my hart, Boys 2 Men – I swear, en dan die "Pierce de resistance" – Barry White – Cant get enough of your love babe sal heel waarskynlik daar op wees…….hy is n fokken "playa" my broe. En as hy daai tunes speel en hulle het so twee papsakke gepolish, dan is dit nag vir nella…….

    Gooi Comment