Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Tos boek of enige iets op Kalahari te koop deur
HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Die fout is duidelik: Rafa verkies om "met" homself te speel en nie "teen" homself nie.
Net soos Nadal is Nuus24 blykbaar ook hulle own worst enemy…
@moertoe ek scheme jy's reg, miskien kan AMOS* ons laat weet of hy lidmaatskap van hulle organisasie het.
Koop vir hom 3 x AAA batterye, dan kan hy mos maar met homself speel!!! Geen fokken oplossing vir Nuus24 egter nie, want nie eers Eskom, al hulle fokken krag en of 'n bliksemstraal uit die buiteruim direk in hulle gatte sal hulle wakker kry nie………FOK!
Voor dit prematuur uitkom via Wikileaks: Rafa speel met homself vir AMOS#. Daai voorarms is tog duidelik nie net van tennis nie.
Ek kan ekslusief onthul dat hy 'n amassadeur vir ons organisasie is. Ons werk aan die tv-ad en die copy-writers het hulle hande vol om "donsige balle" en "stywe snare" in te sit. In plaas van strawberries and cream, roep ons hierdie een cherries and cream. In die ad vat hy 'n break tussen stelle en pluk 'n vinnige riem onder sy handdoek, terwyl Maria Sharapova skelm haar vleisbeursie vir hom flash. Daarna fok hy sy opponent 6-0 op. Aan die einde zoom die kamera uit en ons kan sien hoe die manne in die crowd almal hulle eie man-room oor die waarderende cherrie langs hom spuit, die skeidsregter skreeu "love all". Alles baie smaakvol natuurlik. Die tagline is 'n work in progress maar tans staan dit so: "Be more than a spectator – be a masturbator".
Die punt? Skommel is goed, mooi en gesond en iets wat almal kan geniet- dit gaan alles oor bewusmaking.
AMOS*
Spinase en gereelde ejakulasie sorg vir 'n gesonde nasie
Skerp AMOS*. Fokken skerp my ou!!! Vat daar 'n "verversinkie" en ruk 'n riem my blaar….
Ek reken hy doen dit al klaar met sy "back hand" "fore hand" "back hand" juice of so iets.
Griff en WKJ's, check die een. Wonder wie de fok gaan nou eindstryd speel as die "Blues topple the Blues", die Reds speel nie meer in enige semi-finaal nie (volgens die fucktup aanhaling) en net een van Crusaders of Stormers kan wen in ander semi-finaal. Indien wel 'n finaal, waar? Soos my geletterde vriende Prof en DDD sal se en ek haal aan (met permissie asseblief) "pedantiese konte" die hele lot by Sport24……
http://www.sport24.co.za/Rugby/Super15/Stars-are-aligning-for-Reds-20110628