‘n Lock-up & go spesiaal vir Suid Afrika

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

huis1

huis2

huis3

huis4

huis5

huis6

huis7

huis8

huis9

huis10

huis11

huis12

huis13

huis14

huis15

huis16

huis17

huis18

huis19

huis20

huis21

huis22

huis23

huis24

huis25

huis26

(shot, Koos)

Hierdie post is 5 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 29,403 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Lock-up & go spesiaal vir Suid Afrika

Comments

  1. Vuilkak Visagie

    As mens die huis se voordeur sleutel verloor is jy in diep kak.

  2. *AMOS

    Ek sal twee vat, een vir my strandhuisie da by Her(m)anus ook.



    Is 'n tikkie bekommerd as jy ge-lock het vanaand en die battery is pap of Eishkom het jou weer gefok more-oggend. Maak seker jy het genoeg boelie-bief en bier, en kakpapier.


    Goed, kamerade, gaan kap gou 'n draatie, dis gratis en hoef glad nie so eensaam te wees soos julle dink nie. 


    *Ass vir Masturbasie as Olimpiese Sport
    Alles sal regkom, as almal saamkom.

  3. Snortoffie

    Persoonlik is ek meer die Glock up and go tipe.

  4. Joster

     
    Die eerste huis met vlerke, dis kak lelik. Lyk soos n moerse garage as hy gesluit is.

  5. Willem Wikkelspies

    Batcave se moses. Eks oortuig die ou het 'n batmobile met moerse vlerke en alles ook om saam daai huis te gaan.
    Kan jy imagine die ou poep dronk buite een of ander wolkekrabber in sandton met die remote in die hand. (pliep pliep maar niks gebeur nie)

  6. Dirk Diggler Diktros

    Styf.  Pielstyf.  Gee n ou daai dowwe hoofpyn tussen die oe soos wat jy gekry het op hoerskool as jy n hoofseun (gatkruip vair oningeligtes) onderbroek aangehad het en jy so dowwe pyn in die kop – hoof gekry het.  Ek kry daai selle benoude muf – ongelukkig nie muff – pyn as ek na die storie kyk.  Meer vir paranoiese damduikers en appeldammers. (As jy nie weet wat hulle is nie, moet dit nie google nie, vra liewer…)   DDD

  7. Hokken Fonger

    Fok man, julle het nie smaak nie. Ek dink die huis lyk fokken kief! Ek smaak die brug en die in house balkon! Fokken skinny dip met my goose in daai pool sal uiters nice wees, want jy kan die fokker toe maak, dan kan niemand sien hoe sy jou tottie hop nie.

    Die beste feature van die huis is maak alles toe, dan hotbox jy die plek!

  8. Vrye Denker

    En wat van die gras? Hulle steel deesdae jou gras ook.

  9. John

    Daai huis is in Duitsland of iets gebou…hulle ken nie van Bonegahni nie. Een hammer en die woorde "don't break it" en daai huis is in sy poes in!

Gooi Comment