Kaptein, rook daai pyle

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

Ek stop nou die dag in Randfontein by die Pick ‘n Pay en sien toe ‘n tannie langs die drankwinkel op haar smoke break…

Lyk my die Teiners vat nogal die Captain Morgan pose ernstig op!

Cheers,

Stoffie.

Photo-0395_1

Captain Morgan

griffinKaptein, rook daai pyle

Comments

  1. cockteazer

    hahahahaha…mooi man…wonder of sy so mooi sou kon balance as sy self 'n paar shots Captain ingehad het….

  2. Koos

    O jissis, God my ouma gaan julle hard poes as sy sien julle stalk haar………veral as sy gwai trek!!! Sooo lyk my julle tannie naai?

  3. SuperTrooper

    Ek gooi daai pose terwyl ek met my baas praat en poep!

  4. Warmwaterbrak

    Jy kan maar sê die tannie is op die paal

  5. Dirk Diggler Diktros

    Presies my punt oor rook.  Sy kan maar net sowel hoop n ou vol rum sien haar oulike pose en wil lewensgraag sy laaste stoot vang want met daai skyf en twaksmaakbek sal niemand haar wil soen en hom wil proe – ek praat van bo – (jul morsige etters
    ).  Goeie effort antie, hoop jy score n skrop.   DDD

  6. TEINER69

    Om watkykers met geografiese inligting te versterk en aangesien ek self 'n Randfontein Skimmel is, stel ek die volgende:-
    Die tante staan voor die apteek.  Dus mik sy heel moontlik liewer vir 'n borg vir porzac as vir 'n skrop.
    Ou Stoffie jou stouter, jy het daai foto van voor die bottelstoor afgeneem en nie die Pick n Pay nie. 
    Groetnis.  Thanx vir 'n great blog.

  7. Willem Wikkelspies

    Sy wys net bietjie been vir Liiift. Shot Stoffie, jy het my nogal 2 maal maak kyk of ek reg sien.

  8. Gurts

    Maakie fokken saak waar sy staan nie julle… dit bly funny haha :))

  9. arno west AKA Dude

    What is a pirate's favorite element?
    Aye. Ye might say aarrrrgon, but no, it's the element of surprise!
    Who is a pirate's favorite Thundercat?
    Sn-aaaarrrrrrrrrrr-ff!

  10. Allan Boesak

    Fokkin Rum bliksem jou spysvertering op , sy het net n bietjie wind …

  11. Joster

    so ek vat dit dat daai antie, met die zaan in haar poot, familie is van arno west aka dude. 

  12. arno west AKA Dude

    joster hoe so, ek het nie famalie op die aarde nie, hulle almal is in die 12de demensie en ek is nog van geboorte gestuck hier op planeet aarde

  13. Prof. Bokdrol

    Boontjiesop in die winter kan die volgende oggend by die graft nogal 'n bliksem wees; vra maar vir antie voor die borrelstoor – rrrrrrRRRRRRTTT!!!

Gooi Comment