Heito potato!

In Spec-takel deur griffin7 Eiertjies

In die 80's en 90s' het mens so nou en dan afgekom op een of ander oom in Leandra met 'n boerpampoen op 'n kruiwa in die Landbouweekblad of een of ander marabs in Vereening in die Vaalweekblad wat pronk langs 'n solitaire mielie wat 2.5 meter lank uitgegroei het. Uit die huis se gutter.

Daar was egter lanklaas 'n verminkte pielvormige soetpatat te bespeur. Een van ons tjommies het hierdie ingestuur. Blykbaar kak hulle Rottweiler so nou en dan in die groentetuin en hulle vermoed dat dit dalk die rede is vir die moerse patats wat hulle uitgegrawe het.

Maybe is dit 'n Moot ding of iets. Snaaks dat rekord freak-groente nooit op plase groei nie. Dis altyd suburbia wat die groot visse intrek…

"Kom hier meisie, laat oom jou so bietjie Mootpatat voer!"

mootpatat1

mootpatat2

Hierdie post is 334 keer in totaal gelees en 3 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,049,103 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHeito potato!

Comments

  1. Jags Jannie

    Ouch! Nie eers KY gaan die ding glad genoeg kry vir properse saber nie! "Hou op kerm suster, daar's nog 'n lang-droee stuk wat moet in……."

  2. Tjoppie

    Griif, dis nie net die 80's en 90's wat jy sulke goed in die Vaalweekblad kry nie… Het vanjaar alleenlik 2 keer doos groot tamaties, 2 x aartappels, poeslike pattipans en 'n 5 kg patat in die koerant verskyn… En almal afkomstig van Sasolburg! Die Vaal kweek die kak uit enige groente!!!

  3. Dirk Diggler Diktros

    ummmm….en hoor jul die magtige dreuning??  Hier stink n rot.  Iets vrot in Denemarke, soos Bill Shakespeare gese het.(Hamlet?)  Als in nie lekker met die oom se bybedoelings of in Sasol omgewing nie.  Meng jou met die semels dan vreet die varke jou, oftewel in die geval, hoe meer die boer se dak raas, hoe meer inwers proporsioneel afwykend sy produkgroei. DDD
     

  4. Allan Boesak

    BOSPIEL!!!!!!  met een geswelde balla , en fok niemand hou van n geswelde bal nie … 

  5. Allan Boesak

    PAppa wag vir jou / in die Mang maak ons vir jou n Vrou !

Gooi Comment