Greenpeace is koolkoppe

In Snotstories deur griffin35 Eiertjies

En nou, die nuus gelees deur 'n hoogdrawende kont met 'n stok dwars in sy hol:

Greenpeace, die hippie movement wat hulleself dikwels aan bome, bulldozers, bote en bedreigde dierspesies se piele vasketting, het vanoggend 5 toneskom steenkool reg voor Eskom se kantore se main entrance gaan neerdonner by Megawatt Park. Hulle kon actually manage om een van die entrances te blok.

Die hippies probeer protest teen een van die grootste coal-fired power plants wat nog gebou gaan word. Hulle reken “Instead of locking South Africa into a dirty energy future by investing in Kusile, Eskom should be investing in people and green jobs”. Ek neem aan hulle kantore in Melville hardloop op windkrag, solar power en weerlig, want as jy in so 'n tipe movement is moet jy 'n voorbeeld stel deur te lei. Jy kan byvoorbeeld nie tune jy is 'n vegetarian en dan gemarineerde kuduholle skelm eet en daarna jou goose op 'n leeuvel voor 'n kaggel vol geel stinkhout zaber nie.

greenpeace1Ons verstaan julle punt, hippies. Seriosuly, outjies. Niemand van ons wil hê dat Suid-Afrika soos Witbank moet lyk oor 40 jaar nie, nie eers die mense in Witbank self nie, maar fok my luglangs – julle volg die verkeerde roete, kêrels. Al ooit gehoor van PowerPoint presentations? Meetings? Selfone? So fokken lame soos wat dit is, kan dit meer uitrig. In plaas daarvan om met die mense van ESKOM (wat toegegee pateties is) of die Governtment (pateties-in-sy-fuck-you-kwadraat) in gesprek te tree het julle nou 'n klomp mense die poes in gemaak.

greanpeace2Ons praat nie van die ESKOM/regering konte nie. Hulle maak almal behalwe hulleself daagliks die poes in. Ons praat van die gewone man op straat. Julle het 5 ton steenkool gaan dump en 'n ingang geblok. Julle het die steenkool nie in 'n Toyota Prius se boot aangery nie. Julle het drie dumpster trucks gebruik. Daai goed hardloop op diesel of petrol en nie unicorn semen of 'n virgin se trane nie. Een of ander arme doos moes agter julle dumpsters iewers in traffic sit, so meer petrol is uit ge-idle. Julle het tien teen een die traffic in Maxwell Drive opgefok en meer mense het gesit petrol en diesel uit-idle. Dalk het frusteerde motoriste vir mekaar begin zaps kap of poesklappe uitgedeel. Heel moontlik was 'n klomp mense laat vir werk ook. Wag, dis actually fine, want Maandag is die grootste poes naas Hitler, so dankie vir daai een, miksien… O ja, en daai 5 ton steenkool gaan nie opstaan en fokof soos daai Lazarus-mummie dude in die bybel nie. Die kak moet opgeruim en weggery word met masjiene wat diesel en petrol suip en iewers op 'n straat ander voertuie in traffic moet join. Weer.

As julle iets konstruktiefs wil doen, gaan ketting julleself vas aan ons korrupte regeringsamptenare en spring van daai Steve Irwin boot af in die see in.

Ons kan doen met minder fokken suurstofdiewe…

Deel met jou tjommies!

    griffinGreenpeace is koolkoppe

    Comments

    1. J-M

      Ek wed die dom etters het almal petrol generators vir wanneer daar loadshedding is

    2. Paul

      ESKOM gaan net die 5 ton steenkool gebruik vir die "opening ceremony" van  Kusile 🙂

    3. Jagse Karel

      Hulle kantore hardloop op weerlig – HAHAHA, fokken goed gese.

    4. NeelsvanPK

      Government (Pateties-in-sy-fuck-you-kwadraat)-lol
      Daar is nie 'n dag wat verbygaan dat ek nie 'n kramp in my hol kry oor een of ander fokkin ANC ding nie.
      Tips vir Greenpeace. Almal is pro 'n skoon omgewing. Maar niemand wil luister na ongeskikte fokkers nie. Ongeskiktheid is 'n tender vir 'n PK.

    5. John

      Fokken konte….niks maak my meer die poes in as wanneer hippies en ander Lead FOKKEN SA mense met hierdie "solar power" kak kom nie. Ek sien nie dat hulle R250k gaan spandeer om hulle huise na solar, wind end ander "clean energy solutions" oor te skakel nie. Hoekom nie vra jy??   ….want dis TE FOKKEN DUUR!!! dis hoekom nie! Dit is TE FOKKEN DUUR om jou krag van die son af the kry en op die stadium kort Suid Afrika nog baaie fokken krag….einde van die fokken storie. Nou fokof en gaan drink a skinny capuccino by Doppio Zero.

    6. Prof. Bokdrol

      Wat my net altyd puzzle is waar de fok kry hulle geld vir al die kak wat hulle aanjaag? Kyk, ek is all for omgewingsvriendelikheid, maar soos met alles is daar perke, en dit lyk of hierdie lot 'n bodemlose beursie het om fokken chaos mee te saai. Al daai skepe en vliegtuie en high-tech stuff van hulle kos sekerlik poesbaie geld, en hierdie klein Eskom oefening het sekerlik nie R10 gekos nie…mens sou dink hulle leef van bessies, boomwortels en zol, maar duidelik is daar meer rykgat weirdos as wat mens besef…

    7. Prof. Bokdrol

      So bietjie ge-Google, kyk hierdie stukkie op hulle Q&A Webpage (terloops, dis hulle wat soos konte spel; ek het dit net so ge-copy&paste:)
      "Greenpeace is committed to the principles of non-violence, politicalindependence and internationalism. In exposing threats to theenvironment and in working to find solutions, Greenpeace has nopermanent allies or enemies."
      O ja? Jy skiem? Wel, hippies van GroenPoes, ek is redelik seker nadat julle die hele Sunninghil se verkeer opgefok het vanoggend het julle nou 'n hele paar enemies bygekry…

    8. Zepher

      Dis kak soos die wat enige iemand lus maak om 'n dolfyn in bek te skop.
       
      GroenPoes ROFLHAASNAAIERS

    9. Ron Eastwood(Legz66)

      Oi Griff, fail dude. The Steve Irwin is the flagship of Sea Sheppert. Not Greenpeace. In fact the 2 are not even realy friendly as Captain Paul Watson and Greenpeace split up DECADES ago after Greenpeace decided the best way of safing whales is by making a lot of noise but in fact do almost nothing more then hanging fokken great banners from tall buidings… and drop crap on roads. Sea Shepeart actualy sunk illegal wailing ships.

    10. Jagter

      Die steenkool voor die deur dump trick gaan fokkol uitrig, hulle sal iets meer drasties moet doen.
      Jou gemiddelde middelklas Suid Afrikaner is nog steeds 'n selfsugtige oorgewig poes wat die grootste moontlike 4×4 begeer sodat hy sy braaier agterop kan laai en homself nog dikker kan vreet terwyl hy die lug besoedel met stink metaangas poepe. Enigiemand wat dink 'n steenkool kragsentrale is die beste oplossing vir die huidige krag tekort is 'n platkop poesbrein. Al wie gaan baat by die steenkool sentrales is die fokken steenkool myne wat die ANC leiers 'n paar miljoen backhand gegee het om die steenkool roete te gaan.
      Berig oor
       

    11. Author
      griffin

      Jirre Ron. Gaan naai jouself met ‘n cheese grater. Ek kon ook gesê het dat hulle moet gaan bungee jump van die Carlton centre af sonder fokken toue as ek wou, want die Carlton Centre het ook fokol met Greenpoes uit te waai, maar jy is welkom om hierop ook met iets te reageer soos: “Oi Griff, fail dude. A cheese grater is not used for sexual acts, but to grate cheese with”

      Maak net jou fokken spelling en grammar reg.

    12. Penkop

      Greenpeace is nou meer 'n politiese organisasie – Gaan loer na Goerge Soros se open society  – Klomp fokkers is almal die usefull idiots wat die puppet masters gebruik om te kry wat hulle wil he.

    13. Prof. Bokdrol

      AMOS, jou organisasie het sekerlik 'n stewige aantal van hulle lede aan boord – ek meen, saam met organisasies soos die ANCYL en Eishkom en die SABC en 'n paar ander instansies het GroenPoes sekerlik een van die grootste versamelings wankers op een plek bymekaar?

    14. Author
      griffin

      @Jagter – Vir nou sal dit moet doen. Die kragsentrale gaan teen 2017 klaar wees. Dis redelik kort-termyn. Daarna het SA 47 jaar om uit te figure wat daai warm ding daar bo in die lug is wat die kak uit ons uit naai op Margate se strand en wat daai goed is wat so deur ons balhare waai as ons ‘n veldkak vang.

      Dis bietjie laat vir Groenpoes om nou wakker te skrik. Construction op hierdie plant het al in 2008 begin. Dis nie sommer Lego wat jy afbreek en in ‘n boksie onder jou bed sit nie. Dit help nie om soos ‘n Volkskas spaarblikkie met ‘n klippie in tekere te gaan nie.

    15. Jagter

      "Vir nou sal dit moet doen. " 

      Ek stem saam daar, ons kort krag en ons kort dit fokken gister. Ek hoop net dat die eskom etterkoppe en regering tussen hulle 'n ander plan kan maak vir die langtermyn. 
      Maar om een of ander rede is ek nie verskriklik hoopvol nie.
      Dis fokken jammer hulle het nie bietjie verder as hulle christmans bonus gedink so 10 jaar terug nie, dan kon hulle rustig 'n behoorlike plan gemaak het. 
      Ek is jammer, maar 'kom ons verbrand 'n fokken berg steenkool elke dag en blaas die rook in die alreeds vuil lug in' is nie 'n fokken plan nie.
       

    16. pop

      My koppie is seker te klein om die groenfokkers te verstaan…hul is moerse teen steenkool, maar noem net "Nuclear" dan check jy hoe kak hulle jou van 'n kant af uit. Ek het altyd gedink ek kan logies dink, en my logieka (en 'n paar ander scientists) sê sun power en wind power is moer duur en nog nie gereed om baseload oor te vat nie. Die gevolg is dat (veral in SA waar 'n paar miljoen manne laaik van krag steel) doe die mees praktiese manier in SA vir krag opwek (dis nou wat die gemiddelde man op sraat kan bekostig) of steenkool of nuclear is. Ek dink elkeen van die Groenfokkers moet 'n bicycle dynamo kry om hul eie krag op te wek.

    17. Zeffontein

      Kyk, soos ek dit sien:
       
      a: Dit gaan 'n poesklomp geld kos om die halfgeboude kragsentrale af te breek. Nog energie wat vermors word.
      b: Ons het 'n "groenner" alternatief gehad nl. die "pebblebed" kerkragsentrale wat die Groenpoes ouens 'n kanaalbaber laat kak het.
      c: Practice what you preach Groenpoes!

    18. Penkop

      Ok – so ek sien mense praat van logika – dit is iets wat die liberal hiepies nie het nie – laat ek sien – geen logika en geen konkrete argumente – Ek dink hulle almal is mal – liberalism is a mental disorder.

    19. AMOS*

      I can see how you can make that assumption, Professor. Yes we are, in fact, an organisation of wankers, but even we have standards.
       
      In ons organisasie, gaan dit wel oor prestasie (dus: ejakulasie). In hierdie situasie is u redenasie blote spekulasie. Ek verseker u, ons organisasie vir masturbasie het vir hierdie mense geen spasie.

    20. Jags Jannie

      Groenpoeste maak my fokken warm om die kraag. Voorbeeld: Die stupid etters bekak hulle wanneer ons robbe opfok. Maar niemand kan verstaan waar ons visbron heen gaan nie. Feite: uitgegroeide rob-mannetjie eet omtrent 60 kg vis per dag/365 dae per jaar (onthou hulle hou nie op vreet op vakansie dae en lang naweke nie, Fok). Werk self uit as daar net 100000 rob-mannetjies om ons kus is hoeveel fokken vis moer toe is. Dan het ons nog nie eers wyfies en klein ettertjies by gereken nie. Maar hulle stuur Carte Blanche met versteekte kameras om te kom kyk hoe, al is daar kwotas per jaar vasgestel om sodoende vis bron te bewaar, ons die goed dood donner. Intussen vrek mense van hongerte. Dom donners!

    21. AMOS*

      Ron, fok, wie praat nog so?: "fail dude". Het jy nog nie aanbeweeg van "Bill & Ted's Excellent adventure" nie. 
       
      Waddefok is "safing whales". Wou jy dalk sê saving whales? En wat is 'n "wailing ship"? Laas wat ek "wailing" gehoor het, is toe ek en my goose mekaar die eerste keer sleg gevat het na Crowded House se konsert by Ellispark in 1996 en sy die volgende oggend by haar sussie gaan "wail" het. "Wail" is die Engelse oortreffende trap van huil.
       
      Jy hoef nie alles reg te kry nie, maar jirrefok, maak net 'n effort assebliefie.
       

    22. Belhammel

      Raait, wat van dynamo's koppel aan n gym se spinning fiets of roeiers ens en dan die dikgat Goverment laat trap tot hulle weer in shape is. Dan sal ons sit met n te veel krag – gee sommer vir Bob ook vir mahala. (O ja ons doen dit alreeds)
      Dit sal n paar megawatts opwek om al daai gravytrain spek af te werk.

    23. Prof. Bokdrol

      AMOS* dankie vir daardie assurasie dat julle selektief is oor die aspirasie van lede van ons nasie wat aansoek doen by julle orgaanisasie – kyk spesifiek asseblief of die GroenPoes aansoekers nie dalk gelaai is met bergspinasie by betreding van jou assosiasie, dan kan jy dit kon(t)fiskeer en gebruik as verdere inspirasie?
      Dan wil ek jou hartlik bedank dat jy vanaand my pligte as pedantiese poes oorgeneem het en vir Ron streng tereg gewys het – nee werklik; om dit nou in jou assosiasie se terme te stel, dis asof hy sy disrespekvolle grammaties-ge-challenge-de tottie met die Oxford Dictionary probeer stimuleer het; Engels is lanklaas so hard genaai deur een van haar eie sprekers…

    24. #1 Pisscat

      Jaa nee fok kyk, nout ek ook alles gefokken sien…. green peace moet maar hulle naam veranner na swart kak toe,,,,, HA HA HA HA

    25. Koos

      Ek dink julle almal is fucked up. Dalk was dit 'n kak move om steenkool te gaan dump op Eskom se stoep maar Green Peace probeer ten minste iets doen vir die omgewing. Hulle het ons aan die praat gekry en dis net vir my weird hoe baie van julle haat die Groenies. Ek staan eerder agter hulle en hulle kak metodes as wat ek sit en kyk hoe die wereld opgefok word.

    26. pielejie

      hahaha…..
       
      fokken konte….. as hulle by die weermag gaan kak en kerm sal hulle seker 'n klomp guns aflaai….

    27. NeelsvanPK

      Amos, dink jou eie snaakse comments uit, hou op my copy met jou kursiewe skrif.

    28. Vrye Denker

      So, met ander woorde, hulle het vir Eskom 5 ton steenkool verniet gegee? Dis dieselfde logika as om vyf dogtertjies by die pedofiel drie huise van jou af af te laai.

    29. Waarom

      waaroor gaan die storie ?  ek verstaan nie.  klink of julle vir eskom werk ? of is julle net moerig omdat julle in die verkeer vas gesit het ? of wil julle net kak praat ?
      Ja eskom is fucked so is groenvrede ook fucked.  Sonder eskom is ons fucked en so ook sonder groenvrede is ons ook fucked..  Praat eerder oor sex dan hoop ons ons is gefuck 🙂

    30. Dirk Diggler Diktros

      Waarom slaat die spyker oppi kop.  Daarom het ek niks te voeg by hierdie fokkop.  Lees Waarom weer, en weer, en weer, ens  DDD
       

    31. Jaco

      Kyk… dis nou amper soos om te naai vir virginity!

    32. Raamonkhan

      Greenpeace verkoop die storie dat Carbon Taxing die enigste weg is….
      Eskom betaal Greenpeace om n show op te sit ..om jan publiek te kry om daai Carbon Tax te betaal ..
      M.A.W….
      (met ander woorde – vir die wat nie Std.4 in die ou Suid-Afrika het nie)
      Jou pappie (wat bestuurder van padwerke by die munisipaliteit is en
      wat nie die potholes regmaak nie) is dieselfde RAMPOKKER wat die MAG-Repair Shop,
       en die Tyre+Shock fitment Shop op die Sideline run….
      ..Crisis..solution..GOAL..
       
      Daar is niemand so blind soos die een wat nie wil sien nie..
      The Mind Has No Firewall

    33. Dirk Diggler Diktros

      Waarom slaat die spyker oppi kop.  Daarom het ek niks te voeg by hierdie fokkop.  Lees Waarom weer, en weer, en weer, ens  DDD

    Gooi Comment