Comments

  1. Jags Jannie

    Kak die belasting betalers alweer! Raak ook sommer "poesdrunk"…………. 

  2. Prof. Bokdrol

    Maar mense, dis dan so duidelik soos daglig – wat het julle verwag? Ou Nkola se bio op die Intertubewebnets sê baie duidelik hy is 'n "high" court judge so dit vertel alles. Kyk bietjie, op daai foudie daar waar hy in daai bra se tuinmuur vasgepoes het met sy Shag-You-Hard lyk hy selfs soos die liefdeskind van Morgan Freeman en 'n space cadet…

Gooi Comment