En toe kak die Blou Bulle…

In Spec-takel deur griffin16 Eiertjies

sharks bakkie

griffinEn toe kak die Blou Bulle…

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    So-ja.  n Prentjie se n duisend woorde, maar n haai se tanne in die ballas pyn vir altyd!!  Vandat die blou bulle menstruasierooi Vodafone bulle is het hulle die gawe om kak te speel wanneer dit saakmaak, mooi vervolmaak.  Doen so voort julle ploerte. – nat poepe.  DDD

  2. Langlat

    Daai shark is uit verhouding uit. Hy moes groter gewees het. Fok maar lekker bly maar fokken lekker. Byt so voort sharks…

  3. Jags Jannie

    Langlat, uit verhouding of nie, maar so fokken haaitjie kan vir jou 'n poeshou byt ou maat! Nou net uit vertroulike bron verneem dat Vodafone Red verf op special is, by Makro, vir die wat hulle blou huis, kar, vrou, hond, kinders en blou balletjies wil inkleur………….Eina!

  4. Lindy

    GO SHARKS!!!! Ek laaik daai tanne. Byt kwaai!

  5. Ouboet

    Hierdie maak my soooooooooooo bly ek wil verniet in my broek kak……..
    Stormers jou lekker ding !!

  6. Bernster

    Miskien wag daai wetters by Vodafone net dat die Loins nie meer Super rugby speel nie, dan change hulle die Bulle na rooi toe.

  7. Langlat

    Fok ek wens daai ballas was my skoonma dan was sy nou in haar moer in.Ha ha ha…

  8. Blou Bul Yster

    Ek geniet hierdie almal skreeu vir twee spanne, my eie kak span en enige iemand wat teen die Bulle speel, glad nie! Snaaks hoe al julle werf etters saam stem dat enige iemand wat vir die bulls ondersteun zeff is!! En dan soos een groot groepie "cool" mense saam die bulls kak gee, nou dat ons bietjie op ons moer gekry het!
    Fok jou, jou ma en jou poes hond! Ja die Bulls is zeff, next level zeff en ons gaan weer speel en ons gaan weer wen!!
    Dan beter julle reg staan want ons gaan dan die helfte diep bere, die agterste helfte! En hou vas pappa ons gaan vinnig ry en hy gaan al die pad droog in!
    FOK JA PIET< PIETORIA!

    Julle kan my vet een suig!

  9. Prof. Bokdrol

    BlouBulYster ek bieg ek ondersteun ook 2 spanne; my eie kak Sharks span en dan daardie ander een wat die naweek teen die Bulle gespeel het…en hulle opgefok het…op Loftus…ai, Alzheimer's haal my in, wie de fok was dit nou weer? Sorry pêl, al wat gesuig word die volgende paar dae is Sharks-piel…deur die Bulle…op Loftus…terwyl Stief Dofmeyr hulle serenade met "Liiieeeeffffflliinnggggg…….."

  10. Willem Wikkelspies

    Ek kan nie regtig besluit wat die ergste is nie. Bulls ondersteuners wat verloor of Sharks ondesteuners wat groot praat oor hul oorwinning nie? Die super rugby is nog lank nie verby nie….

  11. Mike

    Geluk aan die sharks. Al hou ek fokol van julle.
    Dit was 'n diep droe een om te sluk op loftus. Maar die beste span van die dag het gewen.
    Nie net omdat ek 'n bulls supporter is nie. Maar ek glo nie die sharks kan die crusaders op christchurch pakslae gee nie. So hou julle tissues ook maar reg. Julle gaan 'n kak saterdag beleef soos myne van die naweek.

  12. Prof. Bokdrol

    Shot, Mike, spoken like a gentleman en baie sportief van jou. Ek dink ongelukkig is jy reg oor komende Saterdag – jy vlieg nie halfpad om die aarde en skop die Crusaders se gat in hulle eie jaart sommer net so nie. Terloops, hulle speel op Trafalgar Park in Nelson – Christchurch lê nog afdraende see se kant to nadat die onlangse aardbewings alles daar opgefok het.

  13. Allan Boesak

    Ek gaa nie n fok om oor die rugby nie , ek soek n fight op die veld ! 
     
    ZAAAAAArssss pousttttttt

  14. Prof. Bokdrol

    Boo hoo fokken hoo na die Sharks/Crusaders game…maar dit skeel my fokkol; ek het julle mos laas vertel ek is 'n lewenslange stoere Stormers fan né? WieeePieee boeee!!!!! (en julle fokkers beter nie volgende week verloor nie; ek vlieg af Kaap toe saam met my tjom Vernon Koekemoer dat hy Schalk Burger poes al die pad van Tafelbaai tot op Robbeneiland as julle verloor…)

  15. Prof. Bokdrol

    Ding-dong-dinggg…ding-dong-dinggg…Vlug WKJ-007 het sopas geland in Slaapstad; sal alle Stormers spelers asseblief aantree in 'n reguit lyn op die aanloopbaan vir julle PK van VK…

Gooi Comment