Dude skrik homself faktap verby

In Fokken Zef Videos deur griffin21 Eiertjies

Hi
 
Check it my – broer speel 'n prank op iemand by sy job en die results is fokken hillarious. Ek volg Watkykjy nou al van julle eerste jaar af en het nog nooit gedink enige iets wat ek raakgeloop het was die moeite werd om vir julle te stuur nie, maar die outjie is definitief Watkykjy material!
 
Shot
 
Daniel

Deel met jou tjommies!

    griffinDude skrik homself faktap verby

    Comments

    1. Alibaba

      Jissis, die arme bra se pantie is seker nou kompos. Poessnaaks.

    2. thysmetys

      Bwahahaha!!!!! ek dink ook hy het homself lelik beKAK!! dus hoekom hy so vinnig daar uit is……
      Bevok goed gedoen…
       

    3. Speensalf

      Janee kyk! Comedy is iets wat met iemand anders gebeur en die is pure 100% kraakvars kwaliteit!

    4. Dick van Dickvill

      poes snaaks!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    5. tikster

      sit eerder costume fotos van Yolandi visser op………..dalk kaalgattes ook.
       
      🙂

    6. Allan Boesak

      fokkin HEL , daai Bra is So Babelas hy kan nie deur sy oe sien nie !!!! Lekker mechi vibes !!!

    7. pop

      Bliksem daai ding dood met die lappie…..kaksnaaks.

    8. Mike

      Kom sy gay neigings uit met daai skril stem.
      Ek poes 'n ding raak wat dit met my doen

    9. wolfie

      Hahahahahhahahaha poes snaaks. daai bra moes hok bekak het

    10. Author
      griffin

      Maak nie saak wat dit is nie. Dis poes snaaks.

    11. OudeDoos

      Ek dink nie dis fake nie…..Party mense skrik rerig hulle self in 'n koma in !
       
      Maar dit is great om dit in afrikaans te sien !!! Dis gewoonlik die Yanks wat sulke goed doen !

    12. Daniel

      Ekt die video vir griff ingestuur, en as ek reg onthou is die ou waarop hulle die prank getrek het se naam Johan…..

    13. Dirk Diggler Diktros

      Mundus vult decipiThe world wishes to be deceived there's a sucker born every minute

    14. Willem Wikkelspies

      Ek reken self daar was to paar briek strepe. Even daai dat hy so na die overall broek gryp toe hy val laat my dink die radiator se cap het ook weer afgekom…

    15. Chris

      Dit was poes snaaks gewees, ek skrik myself gou in my moer in – ek sou oor die fooken tafel gespring het!!!

    16. Davelekkervoel

      ek het nou net my fokken gat afgelag vir die video

    Gooi Comment