Onthou om in te skryf vir daai kompetisie waar jy meer as R2500 se stuff kan wen.
Raait, nou kan jy maar duik.
Speel die fokken tune kliphard en duik:
‘n Bieber bonus gevolg deur ‘n Rebecca Black rip-off:
Hierdie post is 264 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,065,479 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Daai aap moet oppas, want daai girl het nog nie nubile status bereik nie. Hy gaan in die tronk slaap. Cheers, ek duik ook nou… moertoe die vreemde in
Ek het net drie woorde vir die Oerang-utang..:RY HOM COWBOY!!! En so terloops, moenie vergeet om terug te gaan na jou setel/stoel in die Parlement as jy klaar "gedip – ja, dip daai punt" nie. Ek merk op julle manne se bywoning is baie laag – die verkiesing is mos nou verby, nou kan julle weer van niks doen daal na n nuwe diepte van totaal fokol doen nie. GOOSEFRUBBA vir myself want ek voel sommer hoe my pere in my lieste optrek van kwaadgeid. Duidelik nog nie diep genoeg geduik in die aartappelnektar nie. DDD
sy wou mos peanuts vir open water 1 lesse betaal, nou ry die instructor haar soos ‘n surfboard, lmga
FoK dis n fokken grap
Jirri, niemand commento 50. oor Justin John B nie? Ek is absoluut ´n nuwe fan van hierdie man. Nuwe rol model.
:
I like Prositutes , Booze and Cigarettes , Fuck children ! ha ha ha ha h
You go Allan my friend, jy het my stem!! DDD
DDD , ek hou ook van Gesonde uitstappies in die natuur , die kyk van opvoedkundige videos ,Fynbos / inheemse grasse , strippers , braai , hengel .
In die Winter verkies ek n OBS saam met my hengle /strippers en braai .
@alan, ek ook plus naai!!! twice
Net jammer dat daai Justin Bieber ding fake is.
http://www.theinquirer.net/inquirer/news/1047633/one-writes-linux-drivers-235-usb-webcams
Jissis fok nee, ek het nou so lekke gelag ek het myself amper nat ge-wee wee wee !
Derick check http://www.facebook.com/#!/pages/Justin-John-Bieber/180733531983058?sk=info