Comments

  1. Evert

    Lyk my daar is 2 poese in die foto, laat ons fokken duik.

  2. Dirk Diggler Diktros

    Gedoke, beskonke, geroke, gestoke….DDD

  3. Willem Wikkelspies

    Kyk ne eks bly die 80's is verby want met 'n bril soos daai kon ek 'n moerse nice draadkar mee gemaak het. hy sou even regte egte venster ingehad het…

  4. Allan Boesak

    Fok HELP ONS !!!!
     
    geen klas , geen style , geen fokkin fokol !
    BRING TIETIES TERUG NA WKJ !!!!!!
    Waar is die freshness ???????????
    Vandat wkj nie my Jurie Els shit post nie , het ek geen genade !!!! 
    HAIBO !

  5. Prof. Bokdrol

    AB jy moet net mooi kyk – dis oke looks like a proper tit…
    Terloops, het KietsiePoes 'n hairball oor sy skouer uitgebraak of is dit 'n gefokte mullet wat ek bespeur?
    Nice lightsabre vertoning in die agtergrond – May the Dork be wiff you!

  6. Allan Boesak

    Hel Prof , ek sien nou eers daai Mullet , volgens wat ek kan sien , is dit n Skunk mullet , maar in die bra geval , is dit n deadskunkmullet ! vieslik , maar die pic is nogsteed lame !

  7. Dirk Diggler Diktros

    Allan, ek voel jou en die kat in die pic se pyn.  Dingetjies is nie meer wat dat was en dis nie meer lekker nie.  En somehow dink ek ons is nie die enigste duikertjies wat so huilerig oor die duikissue voel nie.  Oom Saltino se insert maak wel op vir tien weke se duik !!
    DDD

  8. moertoe

    Jissus, lang Maandag! Dankie vir die entertainment vandag!

  9. Allan Boesak

    @ Moertoe , as jy nou eers surface na die naweek se geduikery , kan ek verstaan hoekom jy n kak Maandag gehad het, ek on the other hand , is ook deur 6 verskillende helle vandag , en vind nie die Pic entertaining genoeg nie … Maar ek hoop en bid , vir n moontlike 'gelukkie ' op WKJ die week …

  10. louwhan

    Ja, nee. Nogal uitgesien vir bietjie comic relief nadat ek gou deur news24 en sowetan gespoedlees het. Griff is jy nog op ons planeet?

Gooi Comment