Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin16 Eiertjies

‘n Trotse Watkykertjie het ‘n foto ingestuur van hom saam met Jeremy Clarkson. Ons het ander planne gehad met sy foto…

Geniet julle naweek.

jeremy duik

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Evert

      Jeremy : Pasop jy gaan nou choke soos die span op jou t-shirt …………………. aan my piel.

    2. Steve-O

      jeremy is nie die een met die protea t-shirt aan nie piel…. dis fokken skerp gedoen! kom ons fokken duik! moes dit net bylas siende dat dit nie daar staan nie

    3. Evert

      Jirre Steve-O, ek weet nie eers wat die ander blaar se naam is nie.
      Ek moes maar seker quotes bygesit het.

    4. NeelsvanPK

      Kak lame. Wat het geword van die tiete?

    5. Anthrax

      "Kom ons fok die verkeer op!"
      "Ok, ek sal 'n doos laat verongeluk op die N1"
      "Excellent, thanks"
      "Julle kan duik, maar julle gaan nêrens heen nie! Ha, ha HAH!"

    6. Dirk Diggler Diktros

      Neels, ek deel jou pyn.  Dankie tog ek duik al van vroegdag af en my wangetjies gloei al lekker anders kon ek dalk iets fokken lelik gese het oor die Clarkson konsep vir n duikmandaat.  DDD

    7. BloedOester

      Jirre tog… as jy net wil tiete sien is jy op die verkeerde site… 

    8. Allan Boesak

      Ek hoop tenminste hy gaan fokkin duik , wierefok dit ook al ingestuur het …

    9. Author
      griffin

      Jirre bra, dis asof aborsies plaassgvind het van Paulshof tot Polekwane. Daar is geen god.

    10. Diablo

      Goeie foto om te hou, nie om dit vir watkykjy te stuur nie. Hoop die "pure protea" het sy les geleer… Dom et!

    11. Joster

      Nice middel paaitjie, dit laat Jerimia se haar styl actually cool lyk. Ek sien hy is besig om n tos te vang langs Jerimia. 

    12. niel

      die snaakste ding is die fan se hairstyle. jirre wat is daai?

    13. Prof. Bokdrol

      Daai haarstyl word die "Choirboy" genoem…jy kan mos sien dit lyk of die priester die haarkies so mooi kante toe gevee het vir jarre lank – "Kneel, my son, kneel…"

    Gooi Comment