Die Watkykjy Masipa Benz

In Spec-takel deur griffin

Ons het geen idee wie hierdie bra is nie, maar ons het nou al twee Watkykertjies gekry wat die kar op twee verskillende plekke afgeneem het. Miskien kan die eienaar van die waBenzie vir ons 'n foto stuur waar hy in sy Veldfokus hemp en Crocs langs die kar pose. Dan kan ons vir hom at least 'n Watkykjy cap of iets pos om saam met sy nommerplaat te gaan of om at least die bleskop toe te maak as hy cherries traai optel by Saldanha se dokke.

(shot Thys en Deon)

Watkykjy merc1

watkykjy merc 2

Hierdie post is 114 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,599,520 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Watkykjy Masipa Benz