Die Vegas show ft aKing

In Fokken Main Videos deur griffin

Griff,

Lanklaas vir jou van die goetertjies gestuur wat ons in die Kaap aanvang. Ons't so outjie gekry, Rufio Vegas wat so bietjie van 'n sosiale vlinder is met 'n kroniese drank probleem.

Ons hom beginte rondvolg met 'n kamera en toe vier episodes gemaak van wat nou bekend staan as die Vegas Show.

Sallit laaik as jy dit op jou blog kan sit.

http://www.dievegasshow.com/ft-aking.php

Floyed.


Hierdie post is 57 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,609,906 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Vegas show ft aKing