Die kiefste KTM in Suid Afrika

In Spec-takel deur griffin29 Eiertjies

'n Bra met die naam van Jacques het gevra of ons hom nie bietjie kan help om sy KTM bike waarmee hy enduro tipe races jaag meer next level te maak nie. Toe gee Griff en Blink Stefanus vir die man so bietjie zak om sy bike te pimp.

Koop vir die ou 'n bier as jy hom raakloop. Sy bike is nou fokken fancy en one of a kind…

Drop daai fokken clutch!

watkykjy blink KTM1

watkykjy blink KTM2

watkykjy blink KTM3

watkykjy blink KTM4

watkykjy blink KTM5

watkykjy blink KTM6

Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 60,631 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie kiefste KTM in Suid Afrika

Comments

  1. K2

    Jinne jong, as ek daai ou by die mynhope raakloop koop ek sommer vi hom n quarts! 🙂 cool bike, en nog cooler met die stickers. Nice job.

  2. Mike

    Befokte Bike met 'n befokte decal kit.
    Werk een van julle by 'n poolshop. Iemand sponsor die naai net asb 'n bottel HTH ook.

  3. Joster

    Moers Nice Sticker Kit, wat is dit? 250 of 300 2 Stroke?

  4. Laaitie

    "West Coast Customs" se moer my china.
    ZEF COAST CUSTOMS tm  Once………….

  5. jagsmoer

    fok, julle raak nou lekker next level as julle ouens begin sponsor! gooi mielies my bra!

  6. Verbaas

    Die visse in die koi pond bekak hul self as daai kreepy crawlee die rante begin skoon kou.

  7. Prof. Bokdrol

    Na bietjie vernuftige speurwerk kan ek berig dat:
    a) Dis 'n swembad, mense – of dink julle daai hakies in die sement is vir die vangnet wat die reverse doel het en moet keer dat die koi uit die piskoue winterwater klim hierdie tyd van die jaar? Terloops, tensy jy 'n 320×240 het is die Kreepy en die Hobbit huisie in die agtergrond in elk geval so obvious soos JZ se PhotoShop pearly whites op die fokken election poster;
    b) Moerse nice bike – ekself is meer die 'Blade/R1 tipe maar KTM het klas en geskiedenis;
    c) My whiskey is fokken op! En ek ook…

  8. PK

    Die pool chemicals staan daar agter op die tafel, ek dink die pomp is gebreek…..

  9. Jeff Aucamp

    Ek is n groot Blou Bul ondersteuner in die Boerewors stad
    Dit is net jammer die bike is nie blou nie want ek ry self n Blou KTM

  10. NeelsvanPK

    Dis 'n 125cc 2 stroke. Klein, maar kak gevaarlik (met die stickers).

  11. NeelsvanPK

    Griff, mens "pop" die clutch om te wheelie.

  12. Author
    griffin

    Thanks, ek sal dit onthou as ek eendag die guts het om weer my eie 125 te start. Die ding is te poesvinnig vir my hart.

  13. Willem Wikkelspies

    kooi pond se moer, lyk of die ous met parras boer.
    Griff, nice pimp job. Ek dink weer die bra sal eerder met trots kan rond ry in 'n plek soos Bloemfontein as ek die rugby polletiek so bekyk. Iemand met 'n fo-bi-fo mag dalk die ou om ry. (plastiek swingende blou balle en alles terwyl die drywer sy dop vier die passenger gee om vas te hou)

  14. Marius Enslin

    Kan iemand my nie dalk 'n rol kakpapier sponsor nie asb (Ek sit tans op die kakplaas sonder enige papier,selfs die koerantpapier is al klaar opgebruik).

  15. Ferdi

    Ag nee, die ding kan net off road ry, dus kry min mense die kans om dit te sien.

  16. wurrem

    Tos, daai stiekers sal beter lyk op n dooie lyk, maar op n Yamahaaaa sal dit piellllle lyk!

  17. peanut

    "blink stefaans" sou dalk beter afgegaan het as "blink stef-anus"… 

  18. Bulperd

    Daar word verseker met plat annas geboer in daai swembad. Die weerlig het die pomp uitgebliksem. nou maak hy zak deur platies by harties te verkoop

  19. Dirk Diggler Diktros

    Ek het die voorreg gehad om n KTM 475 vir n spin te van, maar dit was meer soos n krimpie wat n Rottweiler vir n walk gevat het…..Daai masjien is pure piel.   DDD

  20. NeelsvanPK

    Honda XR 500 pappie. Sal enige ander bike faktap ry.

  21. Jacques

    Kom vang 'n swem in my koi pond as dit weer somer is. Die "pomp" werk net as die rekeninge betaal word, maar die "scooter" werk altyd. 

Gooi Comment