sport24

Die Blues gaan hulleself opfok

In kak nuus deur griffin6 Eiertjies

sport24

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Blues gaan hulleself opfok

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Dalk is John Connoly reg oor die sterre wat mooi oplyn – Planeet Kakpraat is in lyn met Planeet FokkenDom wat in opposisie is met Planeet OnnoselPoes en almal is mooi reghoekig opgelyn bokant Sport 24 se hoofkantoor…

    2. Jags Jannie

      Vraag is: as "Blues topple the Blues" wie de fok speel die Reds teen? Nog te meer, slegs een van Crusaders of Stormers kan wen in ander half-einstryd, speel daardie wenner die Reds in 'n "nuwe" half/half-einstryd om te bepaal wie speel die "nie-getoppelde Blues" in die Super Fucktup 15 finaal? Waar sou so einstryd dan plaasvind? Nagmerrie vir Unies om reelings te tref vir "wie-de-fok-weet-wat" en nog die aartappelnektar koud te kry. Sport24 julle klomp "pedantiese konte" (met permissie Prof en DDD)………

    3. Jags Jannie

      Apologie word aangeteken, Prof.
      Kom ons probeer weer: "Sport24 julle klomp ongeletterde-ongeskoolde muis konte PROEFLEES asse-fokken-blief julle kak voor julle dit publiseer!" Julle fok rond met ons "pedantiese kont-koppe" wat die kak moet lees en sin maak daaruit. Fok!
      (beter Prof?)

    4. Prof. Bokdrol

      Fokken uitstekend, Jags Jannie – ek kan nou aftree en aan jou oorhandig.

    5. Dirk Diggler Diktros

      My geleerde vriend, Jags Jannie.  Baie geluk, en dankie.  En ek het my sat gelag vir jou insette.  Wat hierdie onderwerp betref wil ek net die volgende van die stadsmure af beier, want ek is moeg vir honde-jaag-eie-sterte, maar wag hier kom dit nou – soos n groot spuitie kak aan alle lesers..(en kan van toepassing wees op die saak wat AMOS najaag…)   Si minor plus est ergo nihil sunt omniaIf less (pussy vir Amos se beweging byvoorbeeld) is more, then nothing is everything.  
      DDD

    Gooi Comment