Braaiboy entries sover…

In Kompetisie deur griffin26 Eiertjies

Hier is so paar entries wat ons sover ingekry het vir die King of The Braai hamper. Jy het nog tyd tot net so voor duiktyd Vrydag om in te skryf. Braaiboy sal deur al die entries gaan wat ons voor dan inkry en vir ons 'n wenner kies.

braai1

braai2

braai3

braai4

braai5

braai6

braai7

braai8

Hierdie post is 4 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,073 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBraaiboy entries sover…

Comments

  1. Sheugnét

    Ek vote vir foto 2… Die een in die Braaiman Poncho!

  2. jagter

    jissis. ek dink die visvang ou wen.

    Daar is darem niks zeffer as die vaaldam nie.

  3. thyla

    Baie van hierdie manne moet nog leer braai… mens het vuur nodig om te braai, nie daardie kak charcoal kak nie.

  4. arno west AKA Dude

    Dis hoekom ek met hout werk(sien hout in foto 4), stem vir my fokkers, daar is niks zeffer as n rivier braai met n quadbike en my hol wat orals uithang nie, die set moet eintlik gesien word in n geheel, maar daar is geen vuur in die ander pics nie.

  5. Dif

    Gooi daai ouens van foto3 lekker tunes uit hulle tuned vw golf met ekstra groot mags en lekker laag op sy hol.  Die ander fokker het met sy scooter daar aangekom.(Sien reel een van manwees: Mans ry nie scooter nie, tensy dit wolscooter is) Oh no.

  6. Vuilduif

    Ek stem saam dat daar tien teen een vuur moet wees, maar ek moet ongelukkig steeds stem vir die laaste pic. Daai ou het homself in sy poes in gebraai!

  7. WilleWortel

    Kiekie nommer een is net 'n sad storie – tuinsalnge uit die venster, 2 kragdrade uit die selfde venster waarvan een aan 'n tipiese V-Town kersliggie rangskikking gekoppel is. jou stoep van net 1 meter is ook moerse impressive….

  8. AMOS*

    Nommer een is number one.
    Redes:
    1. Hy is 'n snappy dresser – let op die lang kouse, langer as onderhouddagvaardings.
    2. Tuinslang uit die badkamer – fokken boer maak 'n plan.
    3. Kakgevaarlike elektriese konneksjins
    4. Lang leer – want die dop is op die huis (whahahaha)
    5. Vuildriehoek-power bracelet (insulation tape om die pols)
    6. Plastiese stoele – apperklaas tjomma
    7. Sy kooltjies beduie reeds "Braai star"
    8. Wife-beater hempie wat hom beduie waar hy bly.
    Nee wat hy huppel in die eerste plek in.
    *AMOS
     – Gee jouself 'n handjie

  9. Hardegat

    Foto no 3 is n wenner "Wie braai ek of jy" ek donner jou as jy nader kom!!

  10. Allan Boesak

    NOMME TIENNNNNNNN!!!!!!!
     
    KLA GEBRAAI!!!!

  11. Joster

    Foto 4 – Arno West aka Dude, wat is fout met jou? Waar is die KWAAD bike? Waar is al die ander kak waarvan jy praat? Daar is net n fokken vuur. dis al. Is jy daai dik fokker of is dit jou neus wat daar uit die foto se plafon hang?

  12. David

    No. 1 is number 1, daai is fokken styl pappa

  13. J-M

    Nommer 1 for sure jy fok nie rond met 'n ou van die vuil nie, veral nie een met lang kouse en plakkies nie.

  14. Gryscostume

    Fok die braai check die geel golf en die hoesit panelvantjie!!

  15. Prof. Bokdrol

    Jy weet jou braai was 'n sukses as die vleis rou en die gaste gaar is…

  16. Evert

    'n Braai met charcoal tel nie.
    Nr 8 is goed maar hy het net uitgepass, check hoe skoon is daai braai, daar was fokkol gebraai nie.
    Nr 7 vir 'n wen, want ek het dieselfde braaitools, gekry by 1 of ander versekering as geskenk waarvan ek fokkol weet nie, dis nou as hy met hout kry.

  17. Alibaba

    No's 1, 3, 5, 6 en 7 is poeszef. Ek dink een wen. Maar die ou in 5 is ook fokken zef, met die Spar sak. Hy is net. So regte Suid-Afrikaanse zef kakgat.

     

  18. BOOMSLANG

    Ver-fokken-seker no 7. Die bra is by die dam, braai in die "background," ge-suit met al sy braai instrumente + n Jose Quervo fokken keps op! Legendary Zef!

  19. Richard

    Fok man,  kyk die kar by Foto 3 !!  Daar is die beste foto

  20. PoesPlaas

    #2 Want wors man is die enigste een wat eiers ook bedien.

  21. Gurts

    Laaste ene tel versteekseker nie. dis fokken 4 jaar trug. sal awesum wees as daar actually mense was wat gistraand gebraai het though….

  22. balsak visagie

    Daar is niks zeffer as braai 3 se kar en scooter nie. (en stywe lady pants)

Gooi Comment