Al die Braaiboy entries in een plek

In Kompetisie deur griffin9 Eiertjies

Hier is al die Braaiboy entries vir die King Of The Braai hamper kompetisie nou mooi in een plek gegooi.

Braaiboy gaan oor die naweek met 'n tjoppie en 'n worsie voor sy PC computer sit en staar na julle foto's en vir ons 'n wenner kies.

Ons sal die wenner Maandag bekend maak en die prys sal aan hom gestuur word.

Jo&Nic

Braaiboy3

DSC05179

Kuiers 063

DSC00960

100403_171803

168552_1695886869438_1005818543_31836624_5084881_n

braai party

braai

DSC00618

IMG00150-20101224-1625

Robby braai in Winchester

2

11136_1197420269433_1646285944_536292_555157_n

Braai King

IMG_3172

JJ9Z7343

n754400374_5713748_4953

braai1

braai2

braai3

braai4

braai5

braai6

braai7

braai8

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAl die Braaiboy entries in een plek

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Ek nomineer die Compral Hoenderhaan. – as hy nie die hoofdis was nie.  Al die ander het te veel aansit moves en probeer te hard.  DDD

  2. Prof. Bokdrol

    Ek weet ek is soos altyd net about 2 dekades te laat met alles (of dalk het ek die begin van die storie misgelees, misverstaan of aan fokken drank of Alzheimers afgestaan…) maar eintlik behoort daar sub-kategorieë behalwe Zef ook te wees? Byvoorbeeld:
    5) Tradisioneel: Big Five Oupa – ek sien al hoe kak hy vir Ouma uit omdat die pap te vars en die sous te sout is. Nevermaaind dat die gaste wurg aan sy fokken skoensool-steak nie…
    4) Geselligste: RugbyDudes, vir-fokken-seker – hulle het liedjies geskryf in die 70's oor braaivleis en rugby, en daar's steeds niks so lekker soos 'n laaatnag-braai as jou span gat geskop het nie;;
    3) Brokeback Mountain-ste: Sneeuwitjie met haar blink Wellies en aandpakkie op die Weber – "We…don't…braai…on…a…fokken…Weber, FaggotBoy!" Runner-up: Mr. BraaiToolVoorskoot – meer butch, in die somer, met minder klere, maar in 2011 weet ons van beter. 2de runner-up: MachineGunMan en TangTjom – die trouring help fokkol tjom, daai Weber gee julle weg…
    2) Weirdste: Sterk kompetisie hierso, kan nie lekker besluit nie;
    1) Zefste (vanselfsprekend):  Runner-up: Middelvinger-bra met Spar sak. Goeie poging, maar kon beter gevaar het as jy een van my gaatjies-vests aangehad het. En dan – fokkit bra, daar kan net een wees: Geel Golf Dude – niks beter as 'n happie downforce saam met jou rou wors, gaar gaste en warm brannas nie! En daai gesig sê alles: "Wat Kyk Jy, Poes???"

  3. Allan Boesak

    DIE jaffels met die besem stok , dis my mense , wel ek ken hule nie , maar ons suip ook so .

  4. Hannes

    Fok Prof…ek het nou lekker gelag…netjiese stukkie wat jy daar neergepen het!

    "…fokkit bra, daar kan net een wees: Geel Golf Dude – niks beter as 'n happie downforce saam met jou rou wors, gaar gaste en warm brannas nie!… "

  5. Prof. Bokdrol

    Fanks, Hannes! En waar kan ek bietjie van jou eie vernuftige poesie – askies, "poësie" – oplees?

  6. DMDad

    Die ouens wat in die sneeu onder die groen gazebo braai kry my stem. Hulle moet fokken desperaat/dedicated wees om in sulke toestande vuur te maak……respek…

  7. Allan Boesak

    Daai Bra , met die Gun freak my uit . Het die Moegoe n Permit vir daai ding ? Dit lyk asof hy in n mal huis behoort , nuwe lid van ide Boeremag?

  8. Johannes

    Braai in die sneeu (n754400374_5713748_4953), obviously.
    Daar is geen kont-test hier nie.
    As jy nognie in die sneeu gebraai het nie tel jou opinie en fotos nie.
    Obviously.

  9. Melissa

    FOTO 1 is n wenner!!! dis mos nou hoe ouens moet braai!! so FOTO 1 kry def my vote!!

Gooi Comment