Winter – feel it, it is here!

In Spec-takel deur griffin23 Eiertjies

winter

winter2

winter3

winter4

winter5

Deel met jou tjommies!

    griffinWinter – feel it, it is here!

    Comments

    1. moertoe

      Dis heerlike winter, die somer's verby!

    2. Steve-O

      ja nee as winter so lyk dan kan dit maar permanent koud bly! net jammer die vooraangesigte van die winter feetjies is nie gewys nie…

    3. Dirk Diggler Diktros

      So ja, di sommer baie beter.  Ek het gekom en gegaan en nou kan ek weer fokus.  Geen emissies op die sleutelbord of skerm nie, ondervinding het geleer dit kan "sticky keys" konsep n ander dimensie gee.  Ek sien uit na die volgende hoofstuk in die naakstudie-in-sneeu kunswerke.  Moenie terughou asb, dis beter as spelfoute of kak musiekvideo's wat mens sooibrand gee.  DDD

    4. Russian Bear

      A daft scots lass; you said nice boots; wasn't that a spelling error

    5. louwhan

      Nipple stand se moer, ek doen sommer gou ´n hand stand. thx virrie pics.

    6. Kapituit

      Nou ja dit kikker my dag op- nipple stand of nie

    7. Willem Wikkelspies

      Ek hoef nie te verstaan wat op daai sign staan in die eerste foto om te weet dat 'n kak idee sou wees om vir daai girls direksies te gaan staan en vra nie. 
      Om swaarde met die een in die 2de foto te kruis is ook uit. Ek mag dalk sonder myne huistoe loop.

    8. sara suurpoes

      daai parras is seker toe geys……moet met daai einste byl oop gekep word! ha ha eina

    9. troglodiet

      Fok Australië, die UK, Kanada en al die ander lande waarheen ons Saffas deesdae heen wyk – ek gaan Rusland toe emigreer!

    Gooi Comment