“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #1

Die eerste edition van Coke Kartel se comic book, "Wie's Bang?" is nou beskikbaar. Jy kan hom hierso for free download.

Daar gaan 'n hele reeks uitgegee word oor die volgende paar maande in aanloop tot die release van hulle volgende album later in die jaar. As jy so paar van die rofweg behind the scenes drawings wil gaan uitcheck vir hulle volgende comics kan jy op Wondermutt se Facebook page 'n draai gaan gooi of slat uit by Van Coke Kartel se website.

VCK_wies_bang_episode_1

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Skrapnel, komix, zefshop and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

6 Comments

  1. Steve-O
    Posted May 27, 2011 at 1:17 pm | Permalink

    ja en toe download ek dit, en toe werk dit nie want blykbaar is die file gedamage of watokal die fokken rekenaar gese het….. fok…

  2. griffin
    Posted May 27, 2011 at 1:21 pm | Permalink

    Ek het dieselfde download proses gevolg en hy werk.

  3. David
    Posted May 27, 2011 at 1:35 pm | Permalink

    Jys seker slimmer as Steve-O

  4. Steve-O
    Posted May 27, 2011 at 4:35 pm | Permalink

    ja nee verfokken seker…. seker maandag wat my op 'n vrydag kom tart met 'n pk

  5. Dirk Diggler Diktros
    Posted May 30, 2011 at 12:59 pm | Permalink

    Belowend.  Baie belowend.  Sal so ver gaan om te se dis die poescoolste wat ek nog op hierdie site gesien het. Pragtige werk aan die skerp skeppers.  Skep gerus nog, sommer nog baie asseblief.  My maandag is nie meer blou, nadat ek dit uitgekyk het nie.  Stek aanbeveel aan alle Watkerkertjies!!!  DDD

  6. Pieter
    Posted June 6, 2011 at 3:00 pm | Permalink

    Too bad Van Coke Cartel en die 100de side projects of parent bands involved is almal poes kak.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">