Lets go and deliver our vote on Wednesday…
Just do eeeeet!
petrusposbus
Whahaha kak skerp!
Prof. Bokdrol
Zille en Zuma…ZZ2 tomatsh…ZZ Top…ZZZzzzzzz…nee fok; ons is aan die einde van die alfabet (vir vanaand in elk geval.) Gelukkig sing Anaal-ie van Rooyen nie vanaand saam nie; anders het daai reenboog anders geëindig…
Prof. Bokdrol
…ag fok, en net toe Waldo wil gaan slapies voor Maandag hom oor die kop poes toe speel Bra Ludwig op DStv musiekkanaal 157 – OK nog net 5 minute! DAN defini-fokken-tief Zzzzzzzzz tyd.
Byna Bottel Blond
Kry nie die book by CNA nie – dammit! Skerp, julle!
suid afrika is soos star wars:
1. melema is soos Darth Vader hy krap orals en wil net die rebels(agents) uitroei
2. Zuma is soos die sith lord dookie hy beheer alles maar is nooit te siene
3. die anc youth lague is die stormtroopers( almal is klone) en toevallig is hulle onder Vader se beheer.
4. die Da is die rebels ( hulle wen planete aka partye om teen die empire(anc) te veg) helen is prices lea en de lill is luke skywalker
daar is nog baie goed maar ek is verveeld en moet werk.
en ek sal smaak van n open aired loo, kan leker die wereld bekyk en dink oor die lewe
David
Bra Ludwig Prof? Is hy nie die drommer van Smokie nie?
Dirk Diggler Diktros
Kan ons n biekie diversiteit he? die dag is kak genoeg en dis nie asof daar n gestemmery of iets aan die kom is nie ? Julius is soos n Hydra monster wat WKJ oorvat….DDD
Prof, ek het net een vraag, is daar n musiek kanaal op 157 op dstv, want volgens my dstv is die musiek in 320 tot 330 se gleuf gesit?
Of is jy by die audio bogeet? wat nie n dstv kanaal is nie maar wel n dmx kanaal?
Prof. Bokdrol
Sorry Arno, ek is (weereens…) deur die kak…jy's reg, dis op die audio bouquet kanaal 157. Om middernag na 'n lang dag met baie shots whiskey en gin kan ek nie eers my eie naam onthou nie, neverfokkenmaaind die TV kanale.
Prof. Bokdrol
David, as jy nog Smokie se bandmembers se name onthou is jy baie fokken ouer as wat ek ooit gedink het!
oom Ron was die drommer, dan was daar groot oom Terry en Allan en uncle Chris. en hulle band was eers die spynx voor dit smokie geraak het
Dirk Diggler Diktros
You go David!! DDD
Jags Jannie
Is ook stoere "Rokie" fan. Maar terug by die issue on hand, DA bou kakhuise met sink om, dom fokken ondankbare etters breek dit af en bou fokken shacks. Konte. ANC bou kakhuise maar besluit oop is beter en spaar geld vir Mercedese en Perilli tyres. Bottomline is DA het ten minste gehelp om die "behuising" issue hupstoot te gee met gratis skenking van sink. Ek sit nouwel die kant van die draad in Walvisbaai, en het seker nie fokken se nie, maar hoop van harte stemme gaan aan die party/e wat ten minste iets anders doen as om die "gravy trein" te ry…..
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
soos my Chinese buurman gesê het:" you onry countly that have erection debate about shithouse issues"