Take me to the moon…

In Spec-takel deur griffin43 Eiertjies

take me to the moon

take me to the moon2

(shot, Llewellyn)

griffinTake me to the moon…

Comments

  1. Knersus

    Fok, dis darem ‘n kakhuis vol downforce… Ek het nie geweet daai Fords het so baie grip nodig nie. Dis so zef dat niemand eers langs hom wil parkeer nie!

  2. pieter

    tripel vertikale dubble horisontale ma se poes maantuig naaimasjien.

  3. mr Hellboy

    That is "Pretty Fly for a white guy"

  4. jagter

    jissis.  I weep for humanity.
    Ek verstaan maar nou eenmaal nie hoe die kontkoppe se koppe werk nie.
    Die geld is op, die kinders honger, die vrou swanger en skywe en mullets rum fokken duur.
    Priority nr1: Mags, fin en strepe en ander diverse XRcessories.
     

  5. Evil Boy

    waar om te begin… dink die beste gaan wees om net te se dis fokken kak!

  6. Evil Boy

    kyk of julle dalk 'n photo van die driver kon kry saam met sy ride… wet julle die blikzems pas saam aka super mullet

  7. Shaun

    kyki dit lyk so effe ani kak kant maar dank fok die ou se cab is skoon darm buwhahaha

  8. Kappituit

    Al wat ek weet is dat daai skedonk waarskynlik nie eers 120 km/ph kan fokken ry nie, so waarvoor so moerse drukvlerk ? Wys net hoe dom is die poes !!! Vlerke word op vinige karre soos Porche's en Ferrari's gemonteer om hulle padhouvermoe dmv downforce te verbeter- hoe vinnig dink die kont kan hy ry met daai stuk oliemors kak ?

  9. arno west AKA Dude

    120km/h sal dit seker in 2de haal, dink hy kan so 280km/h klok.

    Ek is self n ford man, ek het n escort 1600 sport, sonder al die goed aan nie eers mags of so nie en ook n capri 2000gt

  10. Dirk Diggler Diktros

    Arno, jou entoesiasme oortuig my, aangesien ek net weet van n BMW 530d en wat dit in die spieel spel.  DDD

  11. Kapituit

    Ha ha arno maar jy is snaaks, as daai fokken ding 200 haal suig ek jou tril

  12. Willem Wikkelspies

    kyk as die kar so kyk dan skiem ek die drywer het of 'n moerse lang snor (daai tipe wat so langs die hoeke van die mond af hang) en 'n mullet. Dan het hy waarskynlik so vuil vest aan. (daai netterigge tipe met die gaatjies) en dra tien teen een of 'n geen short pant of one rugby pant. Daai tipe wat so styf sit. Met hang ten plakkies, of soos ander mense dit ken as daai blou vis plakkies.
    Die ander ding omtrent daai moerse wing is natuurlik as die ford kak (en dit gebeur baie) dan kan jy hom huistoe stoot soos 'n pram

  13. Knersus

    Wikkelspies het dalk ‘n punt beet. Ek ken daai tipe mens beter as ‘n “1-2-3” ou….
    1 liter brannas, 2 liter Coke, 3 liter Ford

  14. tappet

    Jisis julle weet ook fokol, dis , special sierra wat so gebou is in die fabriek.
    Dis n v8 sierra en hy het uit gekom met n dubble fokken vlerk. Die ding fokoff lelik. So a.s.b hou op kak kyk en kak praat.

  15. Kapituit

    10/10 Wikkelspies, jy slaan hom op sy KOP

  16. slak

    Fokit, maar die man se ride is darem goed gebuff!!

  17. arno west AKA Dude

    tappet ek stem, lyk my kapituit skuld my. hier is n pic van die v8 ford toe hy uit gekom het, maar eers die history:
    Uniquely, the South African market also saw the introduction of a 5.0L XR8 between 1986 and 1988. A limited number of 250 Sierras were made for the purposes of homolgation, as this model was the premier Ford used in Group A racing. The XR8 was fitted with the 302ci engine from the US Ford Mustang, and the Borg Warner T5 heavy duty transmission. Front brakes were AP Racing 4-piston calipers on 280mm discs.
    http://www.nogripracing.com/forum/showthread.php?p=798920
    scroll net af tot onder, daar is n pic

  18. Boertjie

    @ Tappet – betken dit dan dat die rooi spray job wat nie ooreenstem met die bakwerk nie dan dat dit nog vinniger is?

  19. Vrye Denker

    Een ding:
    1. Die Bugatti Veyron se spoiler is kleiner.

  20. Vrye Denker

    Maar kan ek weer tegnies raak? Sien, die oorspronklike klein spoilertjie het gemaak dat die wind nooit om 'n hoek van meer as 30 grade (dis nou hoeke, nie temperatuur nie) hoef te beweeg oor die kar nie. Dit had hom vinniger gemaak want die windweerstand is minder. Maar met daai groot rusbank wat die ou opgeplak het, veroorsaak dit nou 'n laedruk-sone agter die kar as hy meer as 120 ry, en dan "suig" die laedru-sone die kar terug, en maak hom dus stadiger.

  21. Kapituit

    Arno, ek skuld jou fokkol, hierdie is 'n gewone 1600 Ford Sierra wat die ou 'n klomp kak opgebou het. Jy kan mos self sien hoe kak dit gedoen is ook. Die XR 8 het gefokoff op sy tyd, ek stry nie (maar nie 280 km/h ) nie. Hierdie tappet will graag 'n XR 8 he, en het self die drukvlerk opgesit. Onder die enjinkap is 'n volbloed 1600 wat skaars 145 km/ph kan ry.
    NS. wat ander ouens op forums beweer is ne vir my genoeg bewys nie

  22. arno west AKA Dude

    ok dis reg kapituit, ja dit is kak nabootsing van die xr8.
    Moet my asseblief nie bliksem nie, ek is nog nie eers 18 nie en nou wil oom my so tune

  23. Dirk Diggler Diktros

    Arno, ek gaan nie in hierdie snoesige debat inspring nie, maart kortweg, gebaseer op feite: Jy HET KORREK.  Kapituit, jou en Tappet se argumente is so vol gate soos Malema se brein.  Einde van storie.  Enough said.  DDD

  24. Kapituit

    Wa de fok spring jy uit dun tril ek bedoel dik ballas ? Jy is seker die eienaar van die tappet kar

  25. Kapituit

    Arno – moenie worry nie, die oom kan nie bliksem nie, te oud- onthou net die oom het self hierdie karre gery toe hulle gemaak is- toe was jy nog nie eers 'n glinster in jou pa se oog nie

  26. Jean

    1 liter brannewyn, 2 liter coke, 3 liter Ford, 4 stukkende karre in die yard, 5 snotneus kinders, en die 6de een is oppad….

  27. Willem Wikkelspies

    @ Vrye Denker, Jy is inderdaad reg. Dit veroorsaak Drag soos in formula 1 terms. Daai middelste deel versteur ook die lug verder wat eintlik fokkol donforce veroorsaak maar wel net 'n moerse klomp drag. Sal wees soos om 'n caravan te try sleep op 160 en nie die kar om moer nie…Ek het R5 in my sak wat se as die perd en ook net as hy al verby 170km/h gery het, het hy sy vlerk en miskien deel van sy bootlid verloor. Hence die kak repair en spray Job. Daai 2 afgesaagde brandewyn proppies wat hy sigsorste noem is seker deel van 'n freeflow wat daai 1600 escort enjin laat bril soos 'n V6 maar pullaway het soos 'n roomys kombie.

  28. Allan Boesak

    Weet die Bra nie , dat met soo Wing , gaan sy Petrol verbruik inmeng met sy Suip Geld?

  29. MangelAdder

    Die duiwel het gebel, hy soek sy Easy-Awn terug….

  30. Dirk Diggler Diktros

    Ek is wel n XR-8 fan – die classics.  DDD

  31. Vrye Denker

    Ek sou ook nogal laaik van 'n Capri. Of 'n Mustang wanneer die arabiere ophou bakleierig wees. maar ek eht nog nooit ooghare gehad vir 'n Sierra nie. Dit herinner my aan so een kak vriend wat my pa gehad het.

  32. Vrye Denker

    @Willem, as ons nou pilots ws, dan kon ons grap dat daai ding in die middel sy yaw-stabiliser is vir wanner hy low-level flying doen.

  33. Kapituit

    Die Sierra's was nogal nice karre, met die 3 liter se diep brom. Maar die bakwerk en die res vd kar was maar kak teen die ander. Ek het daai tyd 'n Nissan Skyline GTX 2.8 gery- daai was nou 'n lekker fokken ding, en ons het poes opgetel by die dossyne , lekker man- die ouens met die Fords het maar gehou by die tappet girls daai tyd ook. So as jou pa 'n Ford gery het, het jy waarskynlik ook tappet groot geword. Liefies- die oom 

  34. arno west AKA Dude

    My pa het nog altyd net mercedes-benz gery solank wat ek hom ken en my oupa het die capri vir my ouma gekoop vir die feit dat sy nie sy kar opfok nie toe sy anderkant toe is is dit aan my gelaat, vir die escort wat ek het dit was my ma sin vir shopping trips en school runs, maar ek dink dit was ook vir die selle rede as my ouma sin. toe ek my licence gekry het het sy n nuwe clio gekry sodat ek n kar kon kry. ek het ook n golf 1100 1978 model wat ek vir r500 by n ou oom gekoop het om mee te leer ry, die ding was spotless toe ek hom gekry het, maar ja dis nou n wrak van in bome en klipbanke vas ry, maar dit werk lekker vir off road en riviere

  35. Jags Jannie

    @arno, skyline was die fokken kar my bra. Wil net byse dat my oupa ook Ford-befok was maar my pa altyd gese dat ouens wat Ford en BMW koop en ry, te hardegat is om te loop of te ingat is om 'n fiets te koop.  

Gooi Comment