kurt en osama headshot

So paar Osama Bin Laden one-liners

In Grapgat deur griffin14 Eiertjies

"Wat is groen en le nou op die bodem van die see? Osama, 2001 se wegkruipertjie wenner"

"Osama gaan nou 73 meerminne moet naai"

"Elton John se nuwe tune gehoor? "Sandles in the bin"

"BREAKING: US TERROR ALERT LEVEL RAISED TO "CONFETTI."

"Gadhafi increases his life cover policy."

"I hope when Obama announces Bin Laden's death, he takes off his sunglasses, says something witty and just starts blasting The Who."

"Right now, Matt Damon is in a log cabin, silently cleaning his gun and is pleased with a job well done."

"In other news, Chuck Norris returns from vacationing in Pakistan…"

"I bet Bin Laden regrets allowing his iPhone app to "use his current location"….."

"Usually it's the fish feed the seals, not the other way round."

"They should have captured Bin Laden alive and made him continually go through airport security for the rest of his life."

"What did al-Qaida learn from Osama bin Laden's death? Location, location, location."

"Looks like Jeff Dunham is going to have another partner for Achmed the Dead Terrorist"

kurt en osama headshot

 

Deel met jou tjommies!
griffinSo paar Osama Bin Laden one-liners

Comments

  1. Koos

    Osama was glo ongewapen. Ek dink die Yanks het hom doodgeskiet want hulle was bang hy word onskuldig gevind en almal vind uit dat George Bush self daai vliegtuie in die geboue ingevlieg het.

  2. Kneel

    Nah apparently they found Bin Laden after the CIA hacked the Playstation Network. He was playing black ops…. go figure.

  3. David

    Nog enetjie.
    Pakistan may be a third world country but at least their bins get taken out on a public holiday

  4. Prof. Bokdrol

    Daar was sopas 'n ou op Sky News se "Breaking News" wat sy sin begin het met "Live from Pakistan" so dit was vir-fokken-seker nie Osama Bin Laden nie…

  5. Poeskop

    @Bokdrol….FOKKEN skerp, maar dink jy nie dit moes gewees het vEr-fokken-seker nie? Vra maar net…..

  6. Prof. Bokdrol

    Poeskop ek probeer hierdie jaar hard om nie 'n pedantiese poes te wees nie, maar nou ja, net vir jou – nee, vertaal dit in Engels dan verstaan mens beter: "vir seker" = "for sure" en "verseker" = "insure" of "assure." Daar het jy dit nou (sorry, DDD…)

  7. Smee

    Bin Laden is lankal vrek. Dis net die Amerikaners wat alweer 'n lap oor jou oe wou trek. Hulle timing was great. Hulle wou net die News Headlines van die Royal Wedding steel, dis hoekom hulle nou eers daarmee uitkom

  8. Poeskop

    @Bokdrol…fok dis cool om jou terug te hê!!!! Moet net byvoeg dat ek OOK my bes doen om nie 'n TE groot kont te wees nie….dink jy ek kry dit reg? DDD?

  9. arno west AKA Dude

    Obamha, wil nog n term verseker in die wit huis en hoe beter om dit reg te kry as om die OU te wees wat die onvangbare  kon vind en uitvee, dan baie convenent sy lyk in die see dump sodat niemand die lyk kan sien nie, te fokken maklik gedoen as jy vat dat hulle sudam eers n verhoor gegee het en niks vir n ongewapende plakkie draende infedel nie, ek dink daar was dalk geen evidence wat osama verbind het met die 9/11 ding nie

  10. Dirk Diggler Diktros

    Poeskop, groot konte is die kaliber van Shwabala, Eve en Shakes om n paar te noem.  Die 126 comments op Ju-ju Malema is n poes bladsy.  Mens kry konte – zefste webwerfettertjies – en KONTE – soos die drie voorbeelde genoem.  Dit verg baie talent om in die kategorie te val en gewoonlik is mens met die gawe van KONTWEES gebore of gemoer.  Dir nie n gawe wat meens per se aanleer nie.
    Poeskop, jou bitsigheid en skerpskutterskerp comments kan dalk as baba-kontgeidtigheid opgeneem word deur morone soos bv bogenoemde drie en soortgelyk, maar dis presies waaroor WKJ gaan – vir my in elk geval.  Om zef tot die next level te vat.  One man's cunt is another man's zefgeit.  Hou die tekkie op die pedaal, flatout.  Once  DDD

  11. Poeskop

    @DDD, thanks dat jy kontlikheid vir my SO fokken mooi verduideik het. Ek waardeer dit. Tesame sal ons WKJ aan die gang hou saam met Griff en sy span….

  12. Spookgerook

    Nou le hy saam met sy 72 sturgeons.

    Bin by die bar vir May Day se celebrations: ” I’ll take two shots and a splash.

Gooi Comment