ROFNLnjamau – Dinge Wat Raas

Welkom by Watkykjy se nuwe comic strip, ROFLnjamau. "Nou hoekom nou juis ROFLnjamau?" hoor ons vir klein Hendrikkie agter in die klas vra terwyl hy sy ballas met die een hand krap en in die neus grawe met die ander een. Figure dit self uit, my blaar.

'n Talentvolle dame genaamd Danae Botha gaan vir ons hierdie outjies uitpomp op Watkykjy soos sy tyd kry, hopelik twee keer per maand. Behalwe dat sy vlytig met die verfkwas is, kan sy ook blykbaar 'n piel soos 'n mean draairoomys vreet.

Vir die wat daarin sou belangstel om hierdie outjies as posters aan te skaf vir jou bar, pastorie se studeerkamer of die agterkant van jou kakhuiks se deur: Ons gaan van elke comic strip 'n limited hoeveelhied lekker groot volkleur posters print. So laat weet as jy een soek. Ons sal dit seker teen die einde van die maand laat print. Daar gaan probably net 20 laat print word elke keer, want die goose teken hierdie goed nie net vir kopkoue alleen nie. Mense werk deesdae vir zak ook…

Om meer van Danae se werk uit te check, kan julle indrop by haar website. Daar is iets nuut elke week. Julle kan haar ook op Twitter volg.

ROFLnjamau - Dinge Wat Raas

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Skrapnel, komix. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

14 Comments

  1. Big F
    Posted May 17, 2011 at 12:13 pm | Permalink

    Hoofletter P cool, ek soek ene!

  2. Dirk Diggler Diktros
    Posted May 17, 2011 at 12:28 pm | Permalink

    Buite die doos, alternatiewe denke rules.  Amper soos AMOS.  Hoe minder die wrywing hoe verder kom jy…DDD

  3. Posted May 17, 2011 at 12:32 pm | Permalink

    poes bevok me like very some much love

  4. Posted May 17, 2011 at 12:41 pm | Permalink

    Kan ek ook net sê dat juffrou Danae nogal fokken sexy ook is in regte lewe. Wel gedaan!

  5. Warmwaterbrak
    Posted May 17, 2011 at 12:57 pm | Permalink

    Hos Ja, ek laaikit

  6. Big F
    Posted May 17, 2011 at 2:08 pm | Permalink

    Plak vir ons n ou fototjie van Danae opi muur toe?  Ons moet darem ook weet hoe die artist lyk.

  7. Posted May 17, 2011 at 2:26 pm | Permalink

    Fuckin' Brilliant!

  8. Brinkman
    Posted May 17, 2011 at 3:31 pm | Permalink

    Fokken perde piele!

  9. Thysmetys
    Posted May 17, 2011 at 3:49 pm | Permalink

    Piele vir Sannie! Dit lyk bevok! ek soek ook een….

  10. mooidoois
    Posted May 17, 2011 at 6:36 pm | Permalink

    God se jesus dis darm beter as daai van coke cartel kak!

  11. Dirk Diggler Diktros
    Posted May 18, 2011 at 12:04 pm | Permalink

    Mooidoois, op die oog af kan ek jou dilemma sien.  Maar persoonlik sou ek se dis soos om vbrannas met whipsky te vergelyk.  Elk het sy plek en aanhangers, en elkeen maak befok op sy eie manier.  Geseend is die wat fucked kan raak oor altwee !!!  Dan is hul oop vir vodska en kyn.  Toe WKJ, gooi, ons wag.   DDD

  12. parkivarki
    Posted May 19, 2011 at 9:18 am | Permalink

    @mooidoois…FOK JA!!!! Pielewapper!!!!

  13. Posted May 19, 2011 at 10:07 am | Permalink

    Watse band is die god se jessus, is hulle hardcore metal?

  14. Allan Boesak
    Posted May 19, 2011 at 2:31 pm | Permalink

    Toe ek die poster sien toe dog ek , mens kan n Midge of Uno wen .
    Ek is bly om tesien ek is nie die enigste een wat soo oor VCK voel nie , fokkin poeste eet kak !

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">