Red die renoster – met hare en toonnaels. Sif.

In Fokken Main Videos deur griffin8 Eiertjies

Griff,

Check asseblief on video op youtube (featuring Jack Parow!) Ons versamel hare en naels vir die stupid mense wat renoster horings gebruik om hul te help met verkoue en boners. Renoster horings en mense se naels en hare is beide gemaak uit keratien. Selfde ding – geen mediese waarde.

Rodney.

Deel met jou tjommies!

    griffinRed die renoster – met hare en toonnaels. Sif.

    Comments

    1. Jagse Karel

      Ek wil ook help, waarna kan ek my sakkie hol en bal hare stuur?

    2. Johan

      Fucking A! Gee vir die bliksems wat hul soek, waan toe stuur ek my hol hare???

    3. Dirk Diggler Diktros

      Kry n mens extra vir hare wat vars nog in die rooi see geswem het ?  DDD

    4. parkivarki

      Ek koop my zol by dieselle ou!!! AWE.. Behalwe ek wil die Knysna see perdjie red. 

    5. Hokken Fonger

      @DDD Sjoe, wag, whoakaai…. Hulle soek kreatien, nie protien nie… 

    6. Hokken Fonger

      Oh jirre ek is woes deur die kak, is kreatien nie die kak wat mens so sterk maak nie?

    7. arno west AKA Dude

      ek het klaar my deel vir liefdadigheid die maand gedoen en ek is besig om vir my n lekker rocker do te kweek, die hond kou my naels so ek gaan die een skip, en daai horing wat fyn gemaal word is soos viagra volgens die Japs

    8. Dirk Diggler Diktros

      Hokken Fonger, so, meen jy te se kwemjem, dis nou manbotter gemeng met parrasap wat so n lekker mousse maak is ook uit?  Smaak my na diskromonase.  Wat is u opini AMOS?  ddd

    Gooi Comment