Monthly Archives: May 2011

Griff se top tien befokte, goedkoop pranks

Jy kan hierdie pranks pull op mense wat jou gereeld afpis. Dit werk goed vir die bure se kinders wat raas, beterweterige nole, marabse wat like van afshow, krimpies, konte wat jou kos by die werk steel. Die lys is eindeloos. As jy regtig braaf wil wees, kan jy al hierdie nasty tricks sommer op een [...]
Gefile in Snotstories, watkykjy tips | 28 Comments

Lekker viskos

(shot, Henk) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 9 Comments

Lyk my die ANCYL wil weer ge-hack word

Hierdie is deur 'n Watkykertjie, Eugene ingestuur. Hy skiem die ANCYL kan weer gehack word. Ons weet fokol van hacking af, so ons weet nie of dit 'n kakstorie is nie. Daar is 'n "invalid argument" of iets op hulle website. No fucking surprise there. Die youth league se fondasie se boustene bestaan  feitlik uit [...]
Gefile in julius malema, kak nuus | 36 Comments

Die Flying Dutchmen – more aand by Steak ‘n Ale

Die Flying Dutchmen met Al Prodgers Woensdag 11 Mei 2011 20:00 Net 50 skille per persoon. Steak 'n' Ale, Bothalaan, Centurion Bespreek sommer online by www.steakandale.co.za Deel met jou vriende:
Gefile in WKJ gigs | 8 Comments