Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: May 2011
Osama het net wegkruipertjie gespeel
Deel met jou vriende:
Oppikoppi oorlewingsgids vir virgins
Deur M. le Roux – ‘n self-proclaimed coo-girl
Al die karakters in die volgende beskrywing is vlees-en-bloed ‘mens’-mense (alhoewel hul name heel moontlik verkeerd gespel is). En díe kak het regtig gebeur.
Hulle sê ‘moeder natuur sal voorsien’.
Hulle praat kak.
…Sadistiese fokkers!
Moeder natuur skenk vir jou ‘n blank canvas met ‘n strepie snot op om [...]
“Watkykjy” met ‘n paar dronk gooses van een of ander dodgy land
Dronk chicks wat saamsing op Die Antwoord se tune "Watkykjy". Heel moontlik van een of ander Oosblok land af of maybe is dit net Brakpanners wat bietjie slur. Hulle praat mos so na twee Castle Lites.
Nog 'n bewys dat Die Antwoord in die verste uithoeke van die aarbol geniet word. Sommer met fokken sterk drank.
Deel [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos 19 Comments





Dis die einde van die wêreld, kom ons fokken duik!