Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: May 2011
Morsig!
Hi griffin!
Het hierdie zef Vdub gekry buite by my werk!soos jy kan sien is die zef pyl van skaapstad kak morsig!of hy dink so!!post die dar op die site!!
Groete
Ludwig
Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef 21 Comments
Red die renoster – met hare en toonnaels. Sif.
Griff,
Check asseblief on video op youtube (featuring Jack Parow!) Ons versamel hare en naels vir die stupid mense wat renoster horings gebruik om hul te help met verkoue en boners. Renoster horings en mense se naels en hare is beide gemaak uit keratien. Selfde ding – geen mediese waarde.
Rodney.
Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos 8 Comments
Die Antwoord wen alles by die South African Music Awards
Ons weet niemand kyk meer SABC1 nie, maar as jy dit maybe gekyk het , sou jy gesien het dat Ninja hulle SAMA award statue in 'n moerse nice piel verander het tydens hulle acceptance speech by die SAMA awards en die mense van die overseas bedank het dat hulle eventually iets in SA kon [...]
Gefile in Die Antwoord 21 Comments





Take me to the moon…