Monthly Archives: May 2011

Dis naweek, kom ons fokken duik

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 13 Comments

Vrees Fokol. Hoofstuk 1: Die Honda Ballade van Jackie en Jackie

"Vrees Fokol" is Watkykjy se nuwe weeklikse interweb vervolgverhaal – ‘n Epiese soeke na die hart van die Suid-Afrikaanse droom, waarskynlik ten koste van die lewer en longe van die Suid-Afrikaanse droom.. Alle persone in die roman se name is verander om hul identiteite te beskerm. Dit het egter ietwat kak geklink, toe word dit maar [...]
Gefile in Snotstories, zefshop | Tagged | 14 Comments

“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #1

Die eerste edition van Coke Kartel se comic book, "Wie's Bang?" is nou beskikbaar. Jy kan hom hierso for free download. Daar gaan 'n hele reeks uitgegee word oor die volgende paar maande in aanloop tot die release van hulle volgende album later in die jaar. As jy so paar van die rofweg behind the scenes [...]
Gefile in Skrapnel, komix, zefshop | Tagged | 6 Comments

ANC – konings van kakpraat

Wanneer jy 'n spokesperson is soos Jimmy Manyi word daar verwag dat jy die basics van taal at least onder die knieg het of as 'n laaste uitweg at least Google of iets gebruik voor daar kak by jou mond uitloop as jy met die media praat. OF Jy kan voorgee dat jy poes slim is en [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus, kak nuus | 23 Comments