Osama het net wegkruipertjie gespeel

In Spec-takel deur griffin13 Eiertjies

osama moerskont

Deel met jou tjommies!

    griffinOsama het net wegkruipertjie gespeel

    Comments

    1. arno west AKA Dude

      Obama is my hero, hy is soos chuck norris net witter as chuck.
      So osama is ok? Legends never realy dies, ek dink as hy dood was sou daar bomme gewees het

    2. Dirk Diggler Diktros

      ’Yip, maar eks seker hy is kakspyt hy het sy IPhone app toegelaat "to use his current location."  Want nou kom hy binnekort na n strand naby u !! DDD 

    3. arno west AKA Dude

      hy is beter as ons ou turtle aka zumatello, en hulle het regte super size en bottom less soda by hulle take aways en hulle kfc het die ultimate in hoender tech http://www.kfc.com/,
      nou dat die da in worcester die leiding gaan neem sal ek seker my moet gedra, want dalk gaan ek nie meer my pad kan oop bribe nie. daar is klaar sprake dat hulle die drinkgatte wil laat 2 uur sluit en daai werk nie vir my nie, want as ek kla gebraai het en wil uitgaan is dit al na 12 wat beteken ek kom eers 30min later om 1230 by die klub aan, mens moet mos altyd entjies kry op so aand, wat ook beteken dat ek net n uur en n half het vir kuier.

    4. parkivarki

      Is dit nie ou Chuck se voete wat uithand daar onder Bin Laden se rokie nie, Obama soek seker net n ou beurtjie. After all is Osama se horing is goud werd!!!

    5. Gurts

      Whahahahahahhaaaaaaaaaaaaaaaaa!!! hahahahahhahahhaaaaaa!!! Kak snaaks hahahahhahaha!!!

    6. Anthrax

      Ag kom nou outjies. Hierdie week was lank en super kak, want hy het 2 Maandae gehad! Laat ons ophou huil en gee ons prentjies van boobies, asseblief?

    7. arno west AKA Dude

      die week het ook 2 vrydaegehad en fokken danki tog net een sondag, sondae is erger as maandae, want die klokke maak mywakker en dit werk op my babelas

    8. Dirk Diggler Diktros

      vasbytb arno, een van die dae is drankwinkels sondae ook oop, so as jy mooi beplan hoef die klokke wat jou pla binne jou kop en nie buite te wees nie…..lol.  in innige meegevoel.  ddd

    9. Dirk Diggler Diktros

      geniune.  en drankwinkels mag tot 20h00 oopbly.  die hele kzn is in xtacy, drug merchants die poes in en prys van zol val te heerlik!! – weet nie van snoetspoed nie.  DDD

    10. arno west AKA Dude

      hier werk dit nie so nie, die drankwinkels is net oop tot 20H00 maandae tot vrydae en saterdae is dit net oop tot 5h00. maar ek bly oriaat hier so ek is heel rustig, ek gaan drink mos by die spur op sondae. dis life in the boland

    Gooi Comment