Osama Bin Laden is terug en hy’s die fok in

In Spec-takel deur griffin18 Eiertjies

giant bin laden 3

giant bin laden

giant bin laden 2

griffinOsama Bin Laden is terug en hy’s die fok in

Comments

  1. K2

    Was dit Saterdag? G'n wonder daai Camper oomie het gedink die wereld gaan eindig…

  2. Bla.ck

    Daai virgins wat hy belowe was is seker nou in stukke geskeer, 80 ft man 20 ft slong.

  3. brucem

    Dis daai fokken radio aktiewe water van Japan.

  4. sickmindfreud

    moes al daai radioaktiewe kak wees wat Japan afgegee het na die aardbewing en tsunami…

  5. Zepher

    Ek hoop Oomsama dra n onnie of n speedo of 'n ding anners trap my eder dood!

  6. Smee

    Brilliant !!!! Stuur vir my daai artist se nommer

  7. Author
    griffin

    En daar doen jy dit. Thanks. Dis aangestuur deur ‘n Watkykrtjie.

  8. Dirk Diggler Diktros

    Armand, ontspan die kringspiertjie – splinchter for you in english – kontstipasie is killer vir anal konte.   DDD    Source:   DDD

  9. Willem Wikkelspies

    Dit wil my voorkom hy skree "this is NOT Spartaaaaaa!!!!"

  10. cockteazer

    wonder net waar is die kopskoot waarmee hy apparently gevrek het….sou baie meer realisties gewees het…stunning gedoen though! Goeie werk!

  11. extrakt

    Ich glaubs nicht, jetzt fehlen nur noch King-Kong und Godzilla! Suid Afrika – ek kom! 

  12. War

    Ek dink hy is moerig want die virgins wat hy belowe is is toe almal mans

Gooi Comment