local governmen elections 2011

Onthou om more eers te vote en dan te suip

In Spec-takel deur griffin13 Eiertjies

local governmen elections 2011

Deel met jou tjommies!

    griffinOnthou om more eers te vote en dan te suip

    Comments

    1. arno west AKA Dude

      Is tannie zelle getroud, want sy weet lyk my fokol van panne koek bak nie.
      ek is n draadsitter, want ek mag nie gerigestreer het nie, want orals in worcester was dit in kerke gehou en ek MAG mos nog daar kom. so julle wat stem kan kla die wat nie, ons moet maar net go with the flow

    2. Wynand Kuypers

      Dit gaan n fokken laaaaaaaaaaaaang…..dag wees.Kyk net dat jou stembrief  aan die agterkant die amptelike stempel op het, anders is dit fokkol werd.Moet net nie stem vir die party wat belowe hulle gaan potholes regmaak nie.Potholes is n nasionale erfenis en mag nie mee gepeuter word nie."Enige persoon wat poog  om n pothole(gatslag) op te vul of herstel is skuldig aan n misdryf "Art.643 Wet 14 van 1994 (Wet op oop kakhuise, potholes, skoon drinkwater, en verwante sake)

    3. David

      Ek twyfel of die antie getroud is, dalk met 'n fokken blinde man. Sy kan ook nie juis dans nie, en dit saam met die  "kan nie pannekoek bak nie" en daai gesig sal enige man benoud maak. Dalk spyker sy terug

    4. Dirk Diggler Diktros

      Wynand Kuypers het als gese wat ek in gedagte gehad het, wel, min of meer.  BEhalwe dat ek ook altyd gesuip gaan stem en sommer n koffieflessie saamneem want die gewaggery maak my mal.  My party wil my laat tou spring – dis nou voor indruk – oorlat ek epilepsie is, maar ek voel dis nie fair nie, dit sal dubbelwhammy wees, om te suip en ritteltit te kry….alte lekker.   DDD  nS.  Die twee is mutually exclusive maar wie weet ???

    5. arno west AKA Dude

      toemaar boys sy is klaar getroud en ook van 1982 nie meer n maagd nie, kry die prof jammer wat met haar getroud is, hy kak seker diamante van al die knyp

    6. Allan Boesak

      Fokkin hel , Zille val amper in die selde area as Ina Paarman , en ek is seker dat as Ina Paarman haar oe knip , dan bekak sy haarself  , met al daai Styfgetrekkery in haar gevreet !
      Idealle prank vir hulle sal om die Kaneel tevervang met Brooklax of een of ander Industrial Laxative …. hulle sal nie weet wat hulle getref het nie !

    7. Willem Wikkelspies

      Kyk ne as my keuse tussen 'n antie wat leer om pannekoek te maak en 'n ninja wat jy nooit sien met 'n oog nie. Dan kies ek die antie wat leer om dinge te run. At least kan jy sien jy gaan 'n gebrande opgevokte pannekoek kry i.p.v 'n skop in die ballas met safety shoes…

    8. Dirk Diggler Diktros

      Bottie nr 1 klaar. Check.  Gaan stem.  Check.  Raak betrokke in moerse argument want daars nie stamp waar een moes wees nie… Check.   Wag n uur of wat.  Check.  Anner briewe met stamps kom.  Check.  Alle vorige stemme is bedorwe.  Check.  Gaan suip verder in naaste bar…. CHECK.  DDD 

    9. Dirk Diggler Diktros

      PS.  Dis in Durban Noord – Area.  Fokop volgens ander mense.  Kyk uit.  Was FOKOP by my wyk, La Lucia.  DDD

    Gooi Comment