‘n Comedian is seker gebruik. Ek hoor hulle is skerp…

In kak nuus deur griffin14 Eiertjies

beeld aplus

griffin‘n Comedian is seker gebruik. Ek hoor hulle is skerp…

Comments

  1. V-Bone

    Beteken dit dat hy ook genaai was??

  2. Dirk Diggler Diktros

    Multi-skilling (killing) op sy beste.  Verruklike poging. Ek gooi n trippel daarop.  DDD

  3. BloedOester

    Waddefok is 'n "spoorsnypan" ?!

  4. Skippie

    Vrydag se KOM ONS DUIK prentjie maak nou meer sin.

  5. David

    Waddefok is 'n "spoorsnypan" ?!
     
    Dis daai ding wat ek gaan gebruik om jou tot in die domskool te volg BloedOester

  6. Dirk Diggler Diktros

    Defnitief David.  n Man is nie n man as hy nie in die rooi see geswem het nie, of wat se el alles maats?  Dan moet n man natuurlik daai mossel in rooi gety duik en so jou "red-wing" licence kry – sonner "wings" kan jy nie vlieg nie.  Wat se julle blare nou ?  DDD

  7. BloedOester

    Ummm… David, ek begryp wat 'n spoorsnySpan is.  Gods tog die ironie.

  8. David

    Kan die ironie sien BloedOester. Jy vra, ek antwoord, jy weet skielik. Fokken ironies

  9. David

    Aag fok tog BloedOester, ek sien nou eers die etters het verkeerd gespel. Sorry, fokken sorry, eks die doos hier. Sorry weer

  10. BloedOester

    Geen probleem ou maat.  Daai is nogal moeilik om raak te sien.  Gooi 'n brannas.  Ons vergeet daarvan.

  11. Pistol aka Paal Piel

    Buddie, as 'n #1 fan: Hierdie skool-toets-posts is lame. 

Gooi Comment