Morsig!

In Spec-takel deur griffin21 Eiertjies

Hi griffin!
Het hierdie zef Vdub gekry buite by my werk!soos jy kan sien is die zef pyl van skaapstad kak morsig!of hy dink so!!post die dar op die site!!

Groete
Ludwig

morsig

Deel met jou tjommies!

    griffinMorsig!

    Comments

    1. arno west AKA Dude

      dude, ek wil nie lelik wees nie, maar werk as n voorman op n plaas? hier in die dorp tussen mense is daar baie karre met name op, BIETZ is my gunsteling want die girl is nogal rond om die oog

    2. Mike

      Bitter Morsig
      Sal party konte net nooit verstaan nie.

    3. Willem Wikkelspies

      Ek het al 2X kyk na 'n golf GTI met die naam DOLF agter op die gat. Dan kry jy ook ous wat nie juis die top en range van karre kan ry nie maar haal dan die badges af. Het al baie 3i BMW's gesien of so fleemarket special rainbow coloured M3 badge op die gat.

    4. Evil Boy

       
      Here mense fokkit kyk 'n bietjie voordat julle shit net submit, punctuation etters, spasies tussen woorde, hoofletter (Sentence case)
      Fokken ZEF bastards!

    5. Dirk Diggler Diktros

      Pragtig.  Kon MOERIG gewees het.  DDD

    6. Dirk Diggler Diktros

      Erenstig nou, ek donk dos ouens met klein totties wat groot en grooter en gooterste wil speel as dit by die model / akroniem kom van n kar.  Laat n man spoeg en plak wat hy wil.  Sy sussie se vissie ok.  Doe enigste koel ene os n bmw 530d wat mooi lees in n spieel – sien bo-aan die bladsy, en vir julle waterkoppies wat dit mis, dis soos om SAMA awards te kyk dis n poes   

    7. Jags Jannie

      ADSL of is dit dalk "Spirits Tannie"……………..

    8. Dirk Diggler Diktros

      terry ry n 530d, seker ne prof ?  julle is sulke nou penvriende, ek verneem maar net? DDD 

    9. RUSTYTHEUSEDTAMPON

      Ek het Pussywagon soos uit daai uintin Tarantino fliek Kill Bill op my geel 4×4 en die chicks dig dit poes lekker.  dis legend pappa, my plate is:  SUCUCUM….  HE-HE  Net waar ek stop kry ek smiles, cell nommers en slaan by braais en paarties en djols uit.  Jule moes my al gesien het.  KOPBEEN  (oorsprong gesensor)  Piele site die, behalwe vir vaak moere.

    10. Evil Boy

      yeah ek stem – dit lyk sommer baie kak, fok weet aleen hoekom mense hulle karre soo opfok!

    11. jmsp

      arno west, wie sê vir jou dis n plaas… En bra, as daar so baie karre rondom jou is met sulke tipe benamings, dan bly jy verseker in die Zef Side. Nog ‘n ding vir die wat so spelling befok is, kom oorit! Hierdie is mos n social site, as die spelling jou bedonerd maak, gaan lees ‘n paar navorsingsartikels in die bib of gaan spandeer jou tyd dan op ‘n site soos Pubmed. Fok weet.

    12. arno west AKA Dude

      Die hiening en die gravel se vir my plaas, dink dit mag naby n rivier of iets wees as ek die bome in die agtergrond in trek. My dorp is worcester en alles is gelabel, dalk is dit zef maar ek love my dorp

    13. Willem Wikkelspies

      @Arno, nou dat die rivier en goed in die agtergrond mention. Sien ek reg of is daar 'n rondawel net regs van die morsige Jetta?

    14. arno west AKA Dude

      @willem, jip maar sien jy al daai spasie, dit kan mos net op n plaas wees, dit kan n rondawel wees of die hoek van n huis wat gebuig vertoon in die refleksie, maar stem jy saam dat dit n plaas van soorts kan wees?

    15. arno west AKA Dude

      en jy sal ook oplet dat die stof op dievoertuig ook aandui dat daar onlangs op n grondpad gery is. ek dink dit kan naby witsand of so wees.

    16. kontkop

      dit is eintlik verkeerd gespel! dit moes MOSIG gewees het

    17. Willem Wikkelspies

      @ Arno, dis moontlik of 'n plaas/plot of dalk 'n wyn plaas of so iets. Daai stof kan dalk wees hoe hy morsig op die kar laat sit het. Die eienaar is seker van daai marabas wat so stadig ry en onder bome park so laat in die aand en die vensters dan laat op wasem….morsig…20 sekondes later en die kar wieg lelik en die ligte die flash en die hooter die raas en dit hou nog 20 sekondes aan. Daarna net doodstil…

    Gooi Comment