Maandae suig donkieballas

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

Vasbyt, at least is Woensdag ‘n vakansiedag…

maandae suig donkieballas

griffinMaandae suig donkieballas

Comments

  1. David

    Kom boet, dis tyd vir daai prostaat check-up, byt solank die lessenaar, ek vermoed die een gaan seer maak

  2. AMOS*

    Wel, ek het darem al my Maandag-draatie aangepak en skotvry daarvan afgekom.
    As die dag kak draai, sal ek etenstyd nog een gooi, met die hulp van Yo-landi se muis.


    *Ass. vir Masturbasie as Olimpiese Sport
    Temalied: Osbraai op Kromdraai    –    ".. van heinde en verre kom almal saam…"

  3. Steve-O

    Chuck Norris se poes my bra. Daai ou klap jou in 'n nuwe bloedgroep in. O ja, voor ek vergeet, maandag se mase poes…

  4. parkivarki

    SCIENCE OF SLEEP!!!! KAK mal LSD Movie!!! En Fok jou Maandag!!\nn/

  5. thysmetys

    Ek het al klaar n PK gekry by my baas vanoggend!! die doos

  6. cockteazer

    Jip, atleast IS Woensdag 'n vakansiedag, en vir my is more 'n vakansie dag en Vrydag 'n halfdag…so Maandag kan maar maak wat hy wil, vir my gaan hy nie 'n fok onderkry nie…

  7. Zepher

    En ons check sommer jou mangels terwyl ons besig is met jou prostaat.

  8. Dirk Diggler Diktros

    Staan nader, ek wil net n handjivol charity kry vir die ANYYL.  Hulle is goeie wetters wat n bietjie arms is, spaar hukl n bietjie zak man, skeit n paar blare, ek se.   DDD

  9. Prof. Bokdrol

    Fok, ek het te laat ge-duck vanoggend toe ek by die kantoor aankom en Maandag wag vir my by my lessenaar, toe poes hy my bo-oor die fotostaatmasjien tot langs die watercooler. Die gesuis in my ore begin nou eers bedaar…

  10. Allan Boesak

    Maandag jou naai !!! VATSO !!!ek het jou ge Prisonfuck en my piel teen jou Ma, afgevee !! 

  11. Dirk Diggler Diktros

    Tx vir die free publisieteit aan die poes wat onder my naam gepost het hierbo.  Griff kan julle uitcheck, ek was nie so gepiel nie….DDD

Gooi Comment