Comments

  1. Zepher

    Usualy the fishes feed the Seals not the other way around.

  2. Willem Wikkelspies

    Ek verstaan soos die movies ons leer dat mens legends en goed wat nie kan dood nie met silver bullets dood skied. Goed soos knoffel en holy water kom ook op as ek mooi daaraan dink. Defenetief nie see robbe met gunne nie.

  3. Prof. Bokdrol

    Sien gister in die nuus die CIA het boonop alles nou porn ook in Ou Sarmie se mansion ontdek – laat mens wonder hoe sy dagboek gaan lyk (lyk – geddit?) as hulle dit eendag opspoor:
    07h30: Sopas opgestaan, eet dadels, water and bietjie sand (onvermydelik) vir brekfis.
    08h00: Beplan die Weste se ondergang.
    08h45: Lees boek vir bietjie afleiding – fap fap fap fap fap…….
    09h00: Ontwerp nuwe plofbare belt vir sending na Israel – nee fok man, nie vir myself nie! Een of ander onbekende kont gaan homself poeskas toe blaas – lyk ek vir jou fokken stoopit???
    10h00: Badtyd – o fok hier's nie water in die woestyn nie, vat maar Porra bad met bietjie Ego. Badkamer toe met boek vir afleiding…fap fap fap fap fap.
    10h15: Beplan die Weste se ondergang.
    12h00: Moeg vir tekeninge van bomme en vliegtuie en kak, het nou afleiding nodig. Fok man, ek kan nie om die blok loop met die honde nie of die hele buurt volg my – wat anders kan ek doen? O ja – fap fap fap fap fap…hierdie Westerse boeke is fokken evil! Het hard probeer met Fatima se foto maar die oë alleen doen fokkol vir my.
    13h00: Tee en poppy-saad koekies saam met die Eerste Minister van Pakistan – hy's 'n nice bra maar hy moet fokken ophou hiernatoe kom, netnou begin die bure praat, dan's ek vet in die kak.
    15h00: Eerste Minister het ge-fokof, nou kan ek weer werk. Sy attaché is nogal hot – waar's my boek? Fap fap fap fap fap…

  4. Prof. Bokdrol

    O wag; hier's die laaste bladsy hier onder die stof en kak:
    22h00: *Gaap*…sopas klaargemaak met befokte plan vir die ondergang van die Weste. Begin met vliegtuie en bomme en kak, dan fok ek hulle regtig goed op. Slapenstyd.
    23h00: SMS van die Eerste Minister van Pakistan – hy't seker weer hubbly-bubbly gerook, praat een of ander onsamehangende tos van Seal wat Pakistan toe kom. Klink vir my bevange – daai Heidei Klum is fokken hot. O ja, dit herinner my, waar my boek? Fap fap fap fap fap…
    01:00 *Word wakker* Waar de fok kom daai fap fap fap geluid vandaan? Jirreweet as jong Ahmed alweer velle klap gaan ek sy tottie afkap – o nee wag, dis helikopters. Fok man, moet Seal so 'n moerse entourage saambring op toer??? En hierdie tyd van die nag? Fokweet, hierdie buurt raak raserig; ek dink ek moet trek…iewers by die see sal befok wees.

  5. Prof. Bokdrol

    Fang you verry much David – ek dink ek wou nog stuff invoeg oor Seal en Never Survive en Crazy in kont-teks met Ou Sarmie, maar toe paaasss ek kop eerste uit bo-op die keyboard na my derde Sondagoggend braamfien.

Gooi Comment