Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Met ash ja, met ash;-) DDD

  2. Willem Wikkelspies

    papapapap n vleis..of is dit vleispaleis.
    Klink meer soos iets uit die twilight zone

  3. Kakton

    Jirre die goed is nou al regtig waar oud. Nee man Griff, gee ons bietjie iets wat werklik snaaks is man. Jy kan beter as dit. Suffer jy bietjie van writers block?

  4. Prof. Bokdrol

    Nee, dis nie oud nie – hulle maak elke dag opnuut konte van hulself. Check hierdie juweel; dis nou al amper 'n week gelede geplaas (op 20 Mei) en nog niemand het opgetel om dit te edit nie:
    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/So-lyk-jou-profinsie-nou-20110520
    "Provinsie" is drie keer verkeerd gespel op dieselfde Webpage, selfs binne-in die URL. Is almal van die IT mense tot die joernalis tot die sub-editor vas aan die fokken slaap?

  5. Kakton

    Dit is oud, en dit is nie snaaks nie. Ek het gelag vir miskien die eerste twee van die goed wat op watkykjy.co.za verskein het. Nou is nie meer snaaks nie. Het Griffin te kort aan decent content deesdae?

  6. Piel van Paal

    @Prof. Bokdrol:"…Check hierdie juweel"???
     
    Nee dankie bra, dis doos lame. 

  7. Prof. Bokdrol

    Wel, dalk is ek dan net 'n lame doos…

  8. Willem Wikkelspies

    @ Prof, dis net 'n depressing artikel. My GPS ken in elk geval nie daai plekke nie. Tensy jy die ou name in sit. Snaakste van alles is sodra jy in die dorp kom van daai plekke dan kry jy nog steeds "Witbank Vleis mark" en dan weet jy, jy is op die regte plek waar jy moes wees. Ek reken ook dit was 'n kak idee om die cANCer se map key so groen weivelde te maak. Ons weet almal dis die kak wat die gras so groener maak.

  9. Dirk Diggler Diktros

    Eerder n lame doos as binne die doos.  Lame doos = dink buite die doos, dit verhoog die itgeit, daai kwintessensieele zefgeit eksponensieel.  Defnitief raar maar daar!!! DDD

  10. Knersus

    Moenie worry nie Prof. Party van ons waardeer dit – Die van ons wat die verskil ken tussen ‘n “ei” en ‘n “y”, of hoe Kakton?

  11. Piel van Paal

    @Knersus @Prof. Bokdrol Lame! Spêl checking die Interwebs is nie entertainment nie, en ek is nie in die fokken skool nie! Gee my meer tiete, zef karre, "hoe om dronk te word tricks", ens. 

  12. Dirk Diggler Diktros

    Piel van Paal – dis alles n Proses, Poes.  DDD

  13. Kakton

    Hey Knersus is jy 'n Grammer Nazi? Miskien moet jy gaan oplees oor dit. Ek dink dit was ook hier op watkykjy gewees. Grammer Nazi = Poes sad persoon.

  14. Prof. Bokdrol

    Piel van Paal, gegewe daai pêrels van wysheid, was jy dan actually ooit op fokken skool (en terloops, verbeteringskool en/of speenskool tel nie…)

  15. Jags Jannie

    By the way, terug by die issue on hand, 'n vriend van my vlieg aeries (Prof hoop my spelling ok) in Saudi en reken daai ash is dikker as die sand in sand storms in daai wereld. Nou as iemand nie 'n sand storm ken wat verf van karre afkont nie, en nee ek verwys nie na sandblast tools nie, kom kuier seblief vir my in volgende 2 maande met oosweer hier by ons. Aldus kan Ryanair maar in hulle bliksem vlieg met hul budget airline en al. Ek sal not te fok saam vlieg net om te bewys die ashcloud sal nie die vliegtuig laat neerpoes nie. Glo ook niemand anders sal daai kans waag nie. Vodka is baie lekkerder as om jouself 'n boesman-prentjie te val uit die lug uit. Dom konte!

Gooi Comment